hasa – -Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      465 Results   68 Domains   Page 6
  4 Hits www.pep-muenchen.de  
Nguvu hizi zote zinashiriki katika ugawanyiko wa vijana wetu, lakini hata shule, utamaduni, vyombo vya habari, muziki wa uovu au makanisa yenye kurudi nyuma na yenyewe yako asababisha uharibifu huu wote. Kweli ni wajibu wa kizazi hiki cha vijana hutegemea hasa wazazi.
Ek is oortuig ons hele samelewing beleef ‘n sedelike ineenstorting. Talle ouers, insluitend Christene, blameer skole, die regering, die media, die kerk en hulle kinders se eweknieë. Al hierdie magte speel ‘n rol in die disintegrasie van ons jeug, maar nie skole, kultuur, media, goddelose musiek of afvallige kerke alleen veroorsaak hierdie ondergang nie. Die verantwoordelikheid vir hierdie geslag jeug rus in der waarheid hoofsaaklik by die ouers. Die huis is waar die meeste saad van wederstrewigheid en goddeloosheid gesaai word.
Arrow 1 2 3