gestuur – -Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 4 Results  www.woodtect.com
  Nuusbrief #001 (Maart 2...  
In die verlede het ons e-pos aan kliënte gestuur “soos nodig” en dit nie op ‘n geoutomatiseerde manier of gereelde basis gedoen nie.
In the past, we sent e-mail to clients “as and when necessary” and did not do it in an automated or regular basis.
  Nuusbrief #001 (Maart 2...  
Die nuusbrief aan kliënte gaan nie gereeld (elke week of elke maand) gestuur word nie maar soos wat nodig geag word.
The newsletter to clients will not be sent on a regular basis (weekly or monthly) but as considered necessary.
  Nuusbrief #001 (Maart 2...  
Met die uitbreiding van ons kliëntebasis en die nodigheid van ‘n meer doeltreffende manier van kommunikasie, het ons besluit om van ‘n massa-e-posstelsel gebruik te maak. Hierdie e-pos word met behulp van hierdie stelsel gestuur.
With the expansion of our client base and the need for a more efficient way to communicate, we have decided to use a mass e-mailing system. This e-mail was sent using this system.
  Nuusbrief #001 (Maart 2...  
Kennisgewings wat te doen het met spesifieke dienste (bv. huisvesting), sal aan elke eienaar gestuur word en julle sal dalk dus meer as een e-pos kry met dieselfde boodskap maar ten opsigte van ‘n verskillende ooreenkomste met ons.
Some clients have more than one agreement with us. We will send general e-mail to you only once. Notices related to specific services (e.g. hosting), will be sent to each owner and you may therefore receive more than one e-mail with the same message but related to different agreements with us.