hasa – -Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot 4 Results  www.pep-muenchen.de
  KUOMBEA KIZAZI HIKI AHA...  
Nguvu hizi zote zinashiriki katika ugawanyiko wa vijana wetu, lakini hata shule, utamaduni, vyombo vya habari, muziki wa uovu au makanisa yenye kurudi nyuma na yenyewe yako asababisha uharibifu huu wote. Kweli ni wajibu wa kizazi hiki cha vijana hutegemea hasa wazazi.
Ek is oortuig ons hele samelewing beleef ‘n sedelike ineenstorting. Talle ouers, insluitend Christene, blameer skole, die regering, die media, die kerk en hulle kinders se eweknieë. Al hierdie magte speel ‘n rol in die disintegrasie van ons jeug, maar nie skole, kultuur, media, goddelose musiek of afvallige kerke alleen veroorsaak hierdie ondergang nie. Die verantwoordelikheid vir hierdie geslag jeug rus in der waarheid hoofsaaklik by die ouers. Die huis is waar die meeste saad van wederstrewigheid en goddeloosheid gesaai word.
  HATUA YA KWANZA KATIKA ...  
"Hatua ya kwanza katika kugawana imani yako ni kuendeleza hamu ya kuchochea kufanya hivyo," nawaambia. Tunaweza kumtegemea Roho Mtakatifu kuasha moto wa tamaa hii ya kutotamani ndani yetu, kwa maana hii ndiyo hasa anataka kufanya.
“Die eerste stap om jou geloof te deel, is om ‘n brandende begeerte te ontwikkel om dit te doen,” sê ek vir hulle. Ons kan op die Heilige Gees staatmaak om hierdie desperate begeerte in ons op te wek, want dit is presies wat Hy wil doen.