accept that – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary
TTN Translation Network
TTN
TTN
Login
Deutsch
Français
Source Languages
Target Languages
Select
Select
Keybot
11
Results
3
Domains
6 Hits
www.pep-muenchen.de
Show text
Show cached source
Open source URL
The Lord thinks on our every part, over every member! We
accept that
He cares for our body, but He goes much farther — counting every hair, bone, muscle, cell, fiber. He is aware of every tear you've shed.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
worldchallenge.org
as primary domain
Die Here dink aan al jou dele, oor elke lid! Ons aanvaar dat Hy vir ons liggaam sorg, maar Hy gaan baie verder – en tel elke haar, been, spier, sel en vesel. Hy is bewus van elke traan wat jy gestort het. Hy het dit alles getel en in ‘n kruik opgevang. “Ú het my omswerwinge getel; hou my trane in u kruik; is hulle nie in u boek nie?” (Psalm 56:9). Ek kan dit nie alles verstaan nie. Hy tel my hare; Hy tel my trane en Hy vang dit op in ‘n kruik en bêre dit. Dink daaraan – nie ‘n vermorste traan of smart, blydskap of berou nie.
3 Hits
www.bresor.be
Show text
Show cached source
Open source URL
Read what non-Muslims say about the Quran, Islam, and Muhammad (SAW). Then you will
accept that
what I’m saying is universally documented and clear! That Muhammad (SAW) is the most profound individual in the history of humanity.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
islamicbulletin.org
as primary domain
En hoe kan jy jou geloof op vier Evangelies baseer wat geskryf is deur vier mans wat nie hul laaste name geken het nie? Dan na die vier Evangelies, is daar vyftien meer boeke geskryf deur ‘n man wat ‘n afvallige was wat Christene vermoor het, Christene gemartel, en dan gesê dat hy Jesus se gesig gesien het. En hy was opgedrag as ‘n apostel van Jesus. As ek jou van Hitler vertel, nadat hy al die Jode vermoor het, het hy homself besluit dat hy wou gered word. En dat hy Christus of Moses op die pad ontmoet het en hy het ‘n Jood geword. En hy het vyftien boeke geskry en hulle by die Torah bygevoeg - sou dit vir die Jode aanvaarbaar wees? Nee, jy sal dit nie aanvaar nie. So hoe kan vier boeke geskryf word deur mense sonder ‘n naam en vyftien ander boeke geskryf word deur ‘n ander man - en dit is die eerste keer dat God ‘n mens genoem word en die eerste keer dat God drie genoem word en die eerste keer God ‘n seun gegee word -- hoe is dit aanvaarbaar vir Christene? Hoe? Dink daaroor! Ons sal nie daai punt argumenteer. Ek sal net vir jou iets gee om oor te dink.