accompanied – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      16 Results   5 Domains
  www.trescantos-hotel.com  
This follows a withdrawal by VinPro in November 2012 of its support to Wieta, as well as its subsidy, due to involvement of certain interest groups serving on the Wieta board in incidents of violence and intimidation that accompanied farm worker strikes.
Dit volg nadat VinPro in November 2012 beide sy ondersteuning van die Wieta-kode en sy subsidie opgehef het, vanweë betrokkenheid van sekere belangegroepe wat op die Wieta-raad dien by insidente van geweld en intimidasie wat met stakings deur plaaswerkers gepaard gegaan het.
  5 Hits www.pep-muenchen.de  
Paul was saying, "The Gentiles turned to Christ not because of my preaching alone — but because my words were accompanied by miraculous deeds!"
Paulus het in wese gesê, “Die heidene het hulle tot Christus bekeer, nie weens my verkondiging alleen nie – maar omdat my woorde vergesel was met wonderwerke!”
  2 Hits www.top-richmond-hotels.com  
Intensive and meticulous planning preceded Ian Wyeth’s move from the town to the farm to take up sheep husbandry. One of the solutions that accompanied him was Bonnox.
Ian Wyeth het lank en deeglik beplan voor hy uit die stad uit plaas toe getrek het om met skape te gaan boer. Een van die oplossings wat hy saam met hom geneem het, was Bonnox. “Ek het jare lank in die suide van Pretoria gewoon en gereeld by die Bonnox-fabriek verbygery,” vertel hy.