alongside – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      15 Results   5 Domains
  5 Hits www.pep-muenchen.de  
The Israelites had been warned of these alien gods and were ordered to stay away from them. Yet Solomon himself imported the idols right alongside the other exotic things he collected. And in order to support all this, he levied heavy taxes on the people — which soon became a grievous burden on them.
Die Israeliete was gewaarsku oor hierdie vreemde gode en was beveel om van hulle af weg te bly. Salomo het egter die afgode ingevoer saam met al die ander eksotiese dinge wat hy versamel het. En om al hierdie dinge te onderhou, het hy swaar belastings op die mense gelê – wat gou ‘n swaar las vir hulle geword het.
  www.top-richmond-hotels.com  
“Every hour 750 cubic metres of water must flow through the system to irrigate the field of 220 hectares. The system is served by a ditch that runs alongside the cart and the ditch is replenished by pumps that pump water from the river. The current crop on the field is wheat,” he said.
“Ons stelsel in Kitwe bestaan uit 22 torings; 11 links en 11 regs van die kanaal,” sê Rhyk. “Elke uur moet 750 kubieke meter water deur die stelsel vloei om die 220 hektaar land te besproei. Die stelsel word bedien deur ’n kanaal wat langs die karretjie loop en die kanaal word volgehou deur pompe wat water uit die rivier pomp. Tans word die koring op die land geoes voor die land voorberei sal word vir die somergewas,” sê hy.
  6 Hits www.sounddimensionsmusic.com  
“Dear children; Today I call you to a humble, my children, humble devotion. Your hearts need to be just. May your crosses be your means in the battle against the sins of the present time. May your weapon be patience and boundless love - a love that knows to wait and which will make you capable of recognizing God's signs - that your life, by humble love, may show the truth to all those who seek it in the darkness of lies. My children, my apostles, help me to open the paths to my Son. Once again I call you to pray for your shepherds. Alongside them, I will triumph. Thank you. ”
“Vandag dank ek julle voor jou teenwoordigheid op hierdie plek waar Ek julle besondere barmhartigheid gee. Ek roep elkeen van julle op om vanaf vandag die lewe te gaan lei dat God van julle verlang. Begin met goeie werke van liefde en barmhartigheid te doen. Ek wens nie, liewe kinders, dat julle die boodskappe nakom terwyl jy die sonde bedryf wat My nie behaag. Ek verlang, liewe kinders, dat elkeen van julle 'n nuwe lewe lei sonder om alles te vernietig wat God in jou doen en wat Hy jou gee. Ek gee julle my spesiale seën en Ek bly by julle op julle pad na bekering. ”