an extra layer – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      20 Results   8 Domains
  3 Hits www.google.li  
On many computers, you can lock your screen by going into your computer’s Systems Preferences. For your phone or tablet, locking your device with a PIN or pattern helps provide an extra layer of security for your data.
Op baie rekenaars kan jy jou skerm sluit deur na jou rekenaar se stelselvoorkeure te gaan. Vir jou foon of tablet kan jy jou toestel met 'n PIN of patroon sluit, wat 'n ekstra laag sekuriteit vir jou data bied. Op Android-toestelle kan jy die slot stel deur hierdie eenvoudige stappe te volg.
  3 Hits www.google.co.za  
To bring even stronger levels of protection to your Google account, we offer 2-step verification to our users. This tool adds an extra layer of security by requiring not just a password, but also a verification code to sign in to a Google account.
Om selfs sterker beskerming by jou Google-rekening te bring, bied ons 2-stap-verifikasie vir ons gebruikers. Hierdie nutsding voeg 'n ekstra laag sekuriteit by deur nie net 'n wagwoord nie maar ook 'n verifikasiekode te vereis om by 'n Google-rekening aan te meld. Selfs al word jou wagwoord gekraak, geraai, of gesteel, kan 'n aanvaller nie by jou rekening aanmeld sonder die verifikasiekode wat ons na jou selfoon stuur nie. Ons bied 2-stap-verifikasie in meer as 50 tale en 175 lande. Kom hier meer te wete oor hoe jy 2-stap-verifikasie kan opstel.
  3 Hits www.google.de  
Once you’ve created a password for your Google Account, we encourage you to add an extra layer of security by enabling 2-step verification. 2-step verification requires you to have access to your phone, as well as your username and password, when you sign in.
Sodra jy 'n wagwoord vir jou Google-rekening geskep het, moedig ons jou aan om 'n ekstra laag sekuriteit by te voeg deur 2-stap-verifikasie te aktiveer. 2-stap-verifikasie vereis dat jy toegang het tot jou selfoon, en dat jy jou gebruikernaam en wagwoord het, wanneer jy aanmeld. Dit beteken dat as iemand jou wagwoord steel of raai, die potensiële aanvaller steeds nie by jou rekening kan aanmeld nie omdat hulle nie jou selfoon het nie. Nou kan jy jou beskerm met iets wat jy ken (jou wagwoord) en iets wat jy het (jou selfoon).
  2 Hits www.google.no  
To bring even stronger levels of protection to your Google Account, we offer 2-step verification to our users. This tool adds an extra layer of security by requiring not just a password, but also a verification code to sign in to a Google Account.

  2 Hits mail.google.com  

  4 Hits www.google.ie  