at times square – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      16 Results   1 Domain
  16 Hits www.pep-muenchen.de  
During one Tuesday night service at Times Square Church I was overwhelmed as the presence of Jesus became manifest through the godly worshipers waiting upon Him. People came to the altar, some weeping.
Tydens een Dinsdag aanddiens van Time Square Kerk, was ek oorweldig toe die teenwoordigheid van Jesus geopenbaar was deur die goddelike aanbidders wat op Hom gewag het. Mense het na die altaar gekom, sommige het geween. Die vrees van die Here was ontsagwekkend. Ek het gevoel soos Jesaja wat gesê het, “Weë my...’n man onrein van lippe en woon onder ‘n volk wat onrein van lippe is” (Jesaja 6:5).