be tempted – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary
TTN Translation Network
TTN
TTN
Login
Deutsch
Français
Source Languages
Target Languages
Select
Select
Keybot
32
Results
10
Domains
17 Hits
www.pep-muenchen.de
Show text
Show cached source
Open source URL
Yet with every trial we face comes this promise: "God is faithful, who will not suffer you to
be tempted
above that ye are able; but will with the temptation also make a way to escape, that ye may be able to bear it" (1 Corinthians 10:13).
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
worldchallenge.org
as primary domain
God laat wel toe dat die muur soms afkom – maar onder baie beperkte parameters. Hy doen dit om ‘n onwrikbare geloof in ons te vorm, om ons in oorlogvoering op te lei en om Sy krag en heerlikheid op die aarde te bewys. Met elke beproewing wat ons beleef, kom hierdie belofte egter: “God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie. maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra” (1 Korinthiërs 10:13).
www.google.co.za
Show text
Show cached source
Open source URL
A message is probably up to no good if it congratulates you for being a website’s millionth visitor, offers a tablet computer or other prize in exchange for completing a survey or promotes quick and easy ways to make money or get a job (“get rich quick working from your home in just two hours a day!”). If someone tells you that you’re a winner and asks you to fill out a form with your personal information, don’t
be tempted
to start filling it out.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
google.co.za
as primary domain
As jy 'n boodskap kry dat jy iets gewen het omdat jy 'n webwerf se miljoenste besoeker is, of as jy 'n tabletrekenaar of ander prys kan wen deur bloot 'n opname in te vul, of iets wat jou vertel hoe om vinnig, maklik ryk te word of werk te kry, is dit waarskynlik alles bedrieëry. As iemand jou vertel dat jy 'n wenner is, en jou vra om 'n vorm in te vul met jou persoonlike inligting, moenie voor die versoeking swig om dit in te vul nie. Selfs al klik jy nie die "Dien in"-knoppie nie, kan jy dalk steeds inligting aan bedrieërs stuur deur data by die vorm in te vul.
2 Hits
www.google.ie
Show text
Show cached source
Open source URL
Don’t fill out any forms or sign-in screens that might be linked to from those messages. If someone suspicious asks you to fill out a form with your personal information don’t
be tempted
to start filling it out.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
google.ie
as primary domain
Moenie enige vorms of aanmeldskerms invul wat jy teëkom omdat jy op skakels in daardie boodskappe geklik het nie. As iemand wat verdag is vir jou vra om 'n vorm in te vul met jou persoonlike inligting, moenie voor die versoeking swig om dit in te vul nie. Selfs al klik jy nie die "Dien in"-knoppie nie, kan jy dalk steeds inligting aan identiteitdiewe stuur deur data by die vorm in te vul.
wordplanet.org
Show text
Show cached source
Open source URL
13 Let no man say when he is tempted, I am tempted of God: for God cannot
be tempted
with evil, neither tempteth he any man:
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
wordplanet.org
as primary domain
13 Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie.
2 Hits
www.google.no
Show text
Show cached source
Open source URL
Don’t fill out any forms or sign-in screens that might be linked to from those messages. If someone suspicious asks you to fill out a form with your personal information don’t
be tempted
to start filling it out.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
google.com
as primary domain
Moenie enige vorms of aanmeldskerms invul wat jy teëkom omdat jy op skakels in daardie boodskappe geklik het nie. As iemand wat verdag is vir jou vra om 'n vorm in te vul met jou persoonlike inligting, moenie voor die versoeking swig om dit in te vul nie. Selfs al klik jy nie die "Dien in"-knoppie nie, kan jy dalk steeds inligting aan identiteitdiewe stuur deur data by die vorm in te vul.
2 Hits
www.google.li

google.li

www.google.de