bonus – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      18 Results   4 Domains
  9 Hits aventuraholidays.es  
The bonus plan will add to the client’s balance sheet.
Die bonusplan sal bydra tot die klant se balansstaat.
  2 Hits www.pep-muenchen.de  
Yet most churches today are run like airline companies offering "frequent flyer mileage": Come to church every Sunday and pile up free points. Earn double bonus points for midweek service. Earn triple bonus points for prayer meeting.
Ware aanbidders kan nie wag om by die kerk te kom om die Here te prys saam met God se mense nie. Niemand hoef hulle te lok met konserte, vermaak of ‘n bohaai nie. Vandag word die meeste kerke egter bestuur soos lugredery maatskappye wat gratis myle aanbied vir passasiers wat gereeld vlieg: Kom na die kerk elke Sondag en kry gratis punte by. Verdien dubbele punte vir die middel van die week se diens. Verdien driedubbele bonuspunte vir gebedsbyeenkomste. Geliefde, hierdie bohaai strem slegs ware aanbidding!