come to you – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      27 Results   3 Domains
  17 Hits www.pep-muenchen.de  
Rather, if you are simply faithful to obey the light you already have — to obey the commandments you know — God will lead you, step by step, in further obedience and into His holy fear. You won't have to figure out some legalistic way to obey Him. Obedience will come to you in a very loving, natural way!
Wanneer ek praat van God gehoorsaam, bedoel ek nie om elke rooiletter woord in die evangelies te memoriseer net die doel om dit alles te doen nie. Liewer, as jy bloot getrou is om die lig wat jy reeds het te gehoorsaam – om die gebooie wat jy ken te gehoorsaam – sal God jou lei, tree vir tree, in verdere gehoorsaamheid en in Sy heilige vrees. Jy sal nie een of ander wettiese manier uitdink om Hom te gehoorsaam nie. Gehoorsaamheid sal na jou kom op ‘n baie liefdevolle, natuurlike manier!