commune – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      13 Results   1 Domain
  13 Hits www.pep-muenchen.de  
It represents a holy place, a house where the presence of Christ is manifest. It’s a place where God’s people commune and sup with him, worshipping him in spirit and in truth. This mountain of God’s presence is an important concept for his people.
Die berg waar hierdie fees plaasvind, is baie betekenisvol. Dit verteenwoordig ‘n heilige plek, ‘n huis waar die teenwoordigheid van Christus manifesteer. Dit is ‘n plek waar God se mense met hom gemeenskap en maaltyd hou en Hom in gees en in waarheid aanbid. Hierdie berg van God se teenwoordigheid is ‘n belangrike konsep vir sy mense. Waarom? Alles wat die Here in hierdie laaste dae doen, is nou verbind aan sy teenwoordigheid. En sy fees van vetspys en wyn kan net plaasvind waar Jesus se teenwoordigheid gemanifesteer word.