convenient – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      23 Results   13 Domains
  2 Hits wordplanet.org  
28 And even as they did not like to retain God in their knowledge, God gave them over to a reprobate mind, to do those things which are not convenient;
28En omdat hulle dit nie die moeite werd geag het om God in erkentenis te hou nie, het God hulle oorgegee aan ‘n slegte gesindheid, om te doen wat nie betaam nie:
  hairhealth.blog  
One day this birdie guy in the Kalahari found his dream girl and convinced her that they should set up home together. So they went out to find a convenient telephone pole and he built them the home of their dreams in which to live happily ever after.
Op 'n dag het 'n Kalaharivoëltjie sy droommeisie raakgeloop en haar oortuig dat hulle saam moet huis opsit. Hulle kry toe 'n gerieflike telefoonpaal, waar hy vir hulle hul droomhuis gebou het waarin hulle vir altyd gelukkig sou kon saamwoon.
  aventuraholidays.es  
Currently AgriRewards, Hinterland and Nation in Conversation make use of this convenient functionality. TradeVantage and MySenwes will soon be driven by OneAgri as well, which means that the same logon details can be used on these platforms as well.
Tans gebruik AgriRewards, Hinterland en Nasie in Gesprek reeds hierdie gerieflike funksionaliteit. TradeVantage en MySenwes sal in die nabye toekoms ook deur OneAgri gedryf word, wat beteken dat dieselfde aantekenbesonderhede dan ook op die platforms gebruik kan word.
  www.google.li  
Choosing the same password for each of your online accounts is like using the same key to lock your home, car and office – if a criminal gains access to one, all of them are compromised. So don’t use the same password for an online newsletter as you do for your email or bank account. It may be less convenient, but picking multiple passwords keeps you safer.
Om dieselfde wagwoord vir elk van jou aanlyn rekeninge te kies, is soos om dieselfde sleutel te gebruik om jou huis, motor en kantoor te sluit – as 'n misdadiger toegang tot een van hulle verkry, is almal van hulle in gevaar. Moet dus nie dieselfde wagwoord vir 'n aanlyn nuusbrief gebruik as wat jy vir jou e-pos- of bankrekening gebruik nie. Dit is dalk minder gerieflik, maar om verskillende wagwoorde te kies, hou jou veiliger.
  2 Hits www.miss-sophies.com  
Well ... it is awfully convenient that the same ivory tower guardians who reject disapproved manuscripts turn right around and then blame creationists for not being allowed to publish quality research in their scientific publications.
Wel ... dit is vreeslik gemaklik dat dieselfde ivoortoring voogde wie afgekeurde manuskripte verwerp omdraai en kreasioniste blameer dat hulle nie toegelaat word om kwaliteit navorsing te publiseer in hulle wetenskaplike publikasies nie.
  2 Hits www.lavision.de  
However, members of all branches are ipso facto welcome to participate. The tour is affordable and convenient since all arrangements have been made beforehand. Guidance how to be prepared for the research will be given prior to departure.
Menige genealoog het al voor dooimans deur opgeëindig, wanneer hy ʼn familie stamboom en dit blyk dat die persoon waarmee hy besig is, ʼn aangenome kind is. Geen informasie oor die biologiese ouers is beskikbaar nie. Dennis Pretorius, die Visie President van die GGSA en ʼn deskundige op die gebied van navorsing oor dié onderwerp het ʼn voordrag by die byeenkoms van die lede van die Noordtransvaaltak oor Aanneming, gelewer.
  www.qc.legion.ca  
e-Library is a convenient electronic library that is really affordable. The feature that makes it so unique is that the library includes age-appropriate content for your children. e-Library can suggest good books for a reader, based on other books that the reader has previously chosen.
e-Library is ‘n handige, gebruikersvriendelike en bekostigbare elektroniese biblioteek. Wat dit so uniek maak, is dat die biblioteek vir jou kinders ouderdomgepaste boeke het en dat die biblioteek platformvoorstelle gee op grond van die leser se belangstellings. Jy kan die boeke lees op die meeste elektroniese toerusting, insluitende tablette, slimfone, en direk op jou rekenaar. Die biblioteek het ook oudioboeke en saamleesboeke.
  2 Hits www.top-richmond-hotels.com  
“I like the idea that the fertilizer is only released when the plant roots go searching for it. It is also convenient that the product can be applied during the planting process because, when it starts raining during planting, it is impossible to get into the lands with any implement.”
“Ek hou daarvan dat die kunsmis net vrygestel word wanneer die plant se wortels dit gaan soek. Dit is ook gerieflik dat die produk tydens die plantproses toegedien kan word, want in planttyd wanneer dit begin reën, is dit onmoontlik om met die toerusting in die landerye te kom.”
  www.google.de  
Choosing the same password for each of your online accounts is like using the same key to lock your home, car and office – if a criminal gains access to one, all of them are compromised. So don’t use the same password for an online newsletter as you do for your email or bank account. It may be less convenient, but picking multiple passwords keeps you safer.
Om dieselfde wagwoord vir elk van jou aanlyn rekeninge te kies, is soos om dieselfde sleutel te gebruik om jou huis, motor en kantoor te sluit – as 'n misdadiger toegang tot een van hulle verkry, is almal van hulle in gevaar. Moet dus nie dieselfde wagwoord vir 'n aanlyn nuusbrief gebruik as wat jy vir jou e-pos- of bankrekening gebruik nie. Dit is dalk minder gerieflik, maar om verskillende wagwoorde te kies, hou jou veiliger.
  www.google.ie  

  www.google.no  

  4 Hits www.pep-muenchen.de  
For Paul the key was: "Yet not I, but Christ" — a daily putting off of Paul and putting on of Christ. Yet so many of us don't want to live Jesus, we only want to wear Him when it's convenient — to put Him off and on like a suit of clothes!
Paulus was ‘n “goeie” man – heilig, vlekkeloos, en het God se gebooie gehou. Maar daardie “goeie” Paulus moes daagliks sterf, sodat Christus Sy werk kon doen en Sy lewe kon leef in Paulus. Daar is ‘n lied wat sê, “O, om Sy hande te kan wees, wat uitreik na die verdruktes...” Dit is so waar! As ons hande op die siekes lê, sal niks gebeur nie, tensy ons waarlik Sy hande is, met die self eenkant en Jesus wat die werk van Sy Vader deur ons doen. Vir Paulus was die sleutel: “Nie ek nie, maar Christus” – ‘n daaglikse aflegging van Paulus en beklee met Christus. So baie van ons wil egter nie Jesus leef nie, ons wil net met Hom beklee wees wanneer dit gerieflik is – om Hom aan en uit te trek soos ‘n pak klere!