education department – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot
TTN Translation Network
TTN
TTN
Login
Deutsch
English
Langues sources
Langues cibles
Sélectionner
Sélectionner
Keybot
37
Résultats
1
Domaine
37 Résultats
www.qc.legion.ca
Montrer texte
Montrer source en cache
Montrer URL avec texte source
Registration with the
education department
legalises the cottage school. There is no separate provision for the registration of a small school or cottage school. A cottage school is seen by the law as an independent school, and to be legal you have to register the school as an independent school.
Comparer pages textes
Comparer pages HTM
Montrer URL avec texte source
Montrer URL avec langue cible
Définir
pestalozzi.org
comme domaine prioritaire
Registrasie by die onderwysdepartement wettig die mikroskool. Daar word nie apart voorsiening gemaak vir die registrasie van ‘n klein skooltjie of ‘n mikroskool nie. Die wet sien ’n mikroskool as ’n onafhanklike skool, en om wettig te wees moet die skool as ’n onafhanklike skool geregistreer word. Al die vereistes van die provinsiale onderwysdepartement moet nagekom word. Een van die onwettige vereistes is byvoorbeeld dat die skool aan die KABV (“CAPS”) moet voldoen. Nog ’n vereiste wat die meeste mikroskole moeilik vind om aan te voldoen, is die vereiste (in die meeste provinsies) dat ten minste 20 leerders nodig is alvorens ‘n skooltjie as onafhanklike skool kan registreer. Dit maak dit onmoontlik om te registreer as jy nie soveel leerders het of nie beplan om soveel te hê nie.