enter – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      56 Results   21 Domains
  3 Hits www.google.co.za  
Enter your password
Voer jou wagwoord in
  www.qc.legion.ca  
Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.
Voer u e-posadres in om in te teken op hierdie blog en al die nuus in u inkassie te kry.
  2 Hits www.google.de  
Never enter your password if you’ve arrived at a site by following a link in an email or chat that you don’t trust
Moet nooit jou wagwoord invoer nadat jy 'n skakel in 'n e-pos of klets gevolg het wat jy nie vertrou nie.
  21 Hits www.pep-muenchen.de  
But the Lord warned them all: "Seek not Bethel, nor enter into Gilgal, and pass not to Beersheba...(it) shall come to nought" (5:5). God was about to bring everything down. He was going to consume all their leavened sacrifices of praise and worship.
Maar die Here het hulle almal gewaarsku: “Maar soek nie Bet-el, en kom nie na Gilgal nie en trek nie deur na Bérseba nie...en (dit) sal tot niks word nie” (Amos 5:5). God was op die punt om alles neer te werp. Hy sou al hulle gesuurde offers van lof en aanbidding verteer. Waarom! Omdat die mense “die geregtigheid teen die grond gooi” (Amos 5:7).
  wordplanet.org  
45 But he went out, and began to publish it much, and to blaze abroad the matter, insomuch that Jesus could no more openly enter into the city, but was without in desert places: and they came to him from every quarter.
45Maar hy het uitgegaan en begin om baie dinge rond te vertel en die saak rugbaar te maak, sodat Hy nie meer openlik in ‘n stad kon ingaan nie; maar Hy was buite in verlate plekke, en hulle het van alle kante na Hom gekom.
  2 Hits maps.google.ca  
Trying to get to grandmother’s house? Getting driving, walking or transit directions is simple. On Google Maps for desktop and your mobile device, you just need to enter in your current location and the address of your destination.
As jy op die bus of die naaste stadstrein wil spring, kan sekere aanlyn kaarte soos Google Maps jou help om te weet hoe jy kan kom van waar jy is tot waar jy wil wees. Voer jou huidige ligging en jou bestemming se adres in op Google Maps. Kies die opsie oor publieke vervoer – die ikoon van 'n bus – om aanwysings oor beskikbare publieke vervoer te kry.
  2 Hits maps.google.it  
Google uses the credit card and debit card numbers you enter into your Google Wallet account to process payments for the online or offline purchases you make using Google Wallet, including Google Play transactions, and for fraud monitoring purposes.
Google gebruik die krediet- en debietkaartommers wat jy in jou Google Wallet-rekening invoer om betalings te verwerk vir die aanlyn en vanlyn aankope wat jy maak deur Google Wallet te gebruik, met inbegrip van Google Play-transaksies, en vir bedrogmoniteringsdoeleindes. Die Google Wallet-privaatheidkennisgewing voorsien gedetailleerde inligting oor hoe ons Google Wallet-inligting gebruik, met inbegrip van die inligting wat ons versamel en hoe ons dit deel. Ons deel net persoonlike inligting met derde partye onder die omstandighede wat in die Wallet-privaatheidkennisgewing omskryf is. Die krediet- en debietkaartnommers wat jy in jou Google Wallet-rekening invoer, word geënkripteer en gestoor op veilige bedieners in 'n veilige plek.
  2 Hits www.google.com.mt  

  2 Hits images.google.co.uk  
Google uses the credit card and debit card numbers that you enter into your Google Wallet account to process payments for the online or offline purchases that you make using Google Wallet, including Google Play transactions and for fraud monitoring purposes.
Google gebruik die krediet- en debietkaartommers wat jy in jou Google Wallet-rekening invoer om betalings te verwerk vir die aanlyn en vanlyn aankope wat jy maak deur Google Wallet te gebruik, met inbegrip van Google Play-transaksies, en vir bedrogmoniteringsdoeleindes. Die Google Wallet-privaatheidkennisgewing voorsien gedetailleerde inligting oor hoe ons Google Wallet-inligting gebruik, met inbegrip van die inligting wat ons versamel en hoe ons dit deel. Ons deel net persoonlike inligting met derde partye onder die omstandighede wat in die Wallet-privaatheidkennisgewing omskryf is. Die krediet- en debietkaartnommers wat jy in jou Google Wallet-rekening invoer, word geënkripteer en gestoor op veilige bedieners in 'n veilige plek.
  privacy.google.com  
Allowing Chrome’s built-in password manager to remember your passwords for different websites will make it easier for you to use strong, unique passwords for each site. You can also add Password Alert, a Chrome extension that helps you avoid phishing attacks by warning you when you enter your Google password on a non-Google site.
As jy Chrome se ingeboude wagwoordbestuurder toelaat om jou wagwoorde vir verskillende webwerwe te onthou, sal dit dit vir jou makliker maak om vir elke werf 'n sterk, unieke wagwoord te gebruik. Jy kan ook Wagwoordwaarsku byvoeg. Dit is 'n Chrome-uitbreiding wat jou help om uitvissingaanvalle te vermy deur jou te waarsku wanneer jy jou Google-wagwoord op 'n nie-Google-werf invoer.
  2 Hits www.google.ie  
Never enter your password if you’ve arrived at a site by following a link in an email or chat that you don’t trust
Moet nooit jou wagwoord invoer nadat jy 'n skakel in 'n e-pos of klets gevolg het wat jy nie vertrou nie.
  www.google.li  

  2 Hits aventuraholidays.es  
CAPACITY TO ENTER INTO AGREEMENTS
HOEDANIGHEID OM OOREENKOMSTE AAN TE GAAN