entertaining – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      10 Results   3 Domains
  5 Hits www.pep-muenchen.de  
We still have people on this globe who are entertaining the thought of permitting Christ to come into their hearts. They may even go as far as thinking they might let Him be crowned as Lord of their lives.
Ons het steeds mense op hierdie aarde wat speel met die gedagte om Christus in hulle harte toe te laat. Hulle mag selfs so ver gaan as om daaraan te dink om Hom te kroon as Here van hulle lewens. Dit is amper asof hulle vir Hom sê, “Jesus, as U u kaarte reg speel, sal ek U dalk net laat binnekom! As U vir my geluk gee, as U my genees, as U ‘n paar gebede beantwoord, as U vir my ‘n teken of twee wys, vir my ‘n wonderwerk gee – kan U dalk net op die ou end as Koning van my lewe gekroon word.”