eye – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      113 Results   17 Domains
  2 Hits www.google.co.za  
Always keep an eye on what you click and download, including music, films, files, browser plug-ins or add-ons
Hou altyd 'n ogie oor wat jy klik en aflaai, insluitend musiek, flieks, lêers, blaaierinproppe en byvoegsels.
  3 Hits www.google.ie  
Me on the Web can help you understand and manage what people see when they search for you on Google. It helps you set up Google Alerts so you can monitor if information about you appears online, and it automatically suggests some search terms you may want to keep an eye on.
Google Dashboard wys jou wat in jou Google-rekening gestoor is. Jy kan op één sentrale plek maklik jou instellings sien en verander, vir dienste soos Blogger, Kalender, Docs, Gmail, Google+ en meer.
  2 Hits www.google.de  
Always keep an eye on what you click and download, including music, movies, files, browser plug-ins or add-ons
Hou altyd 'n ogie oor wat jy klik en aflaai, insluitend musiek, flieks, lêers, blaaierinproppe en byvoegsels.
  www.google.no  

  2 Hits www.google.li  
Always keep an eye on what you click and download, including music, movies, files, browser plug-ins or add-ons
Hou altyd 'n ogie oor wat jy klik en aflaai, insluitend musiek, flieks, lêers, blaaierinproppe en byvoegsels.
  4 Hits wordplanet.org  
7 Behold, he cometh with clouds; and every eye shall see him, and they also which pierced him: and all kindreds of the earth shall wail because of him. Even so, Amen.
7 Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, amen!
  www.google.ad  
Information like this can be used to help with features like red-eye reduction or can let you lighten things up by placing a mustache or a monocle in the right place on your face when you are in a Hangout.
Op 'n meer gevorderde vlak kan dieselfde patroonherkenningtegnologie wat gesigherkenning moontlik maak, 'n rekenaar help om die karaktereienskappe van die gesig wat dit opgespoor het, te verstaan. Daar kan byvoorbeeld sekere patrone wees wat voorstel dat 'n gesig 'n baard het of 'n bril dra, of dat dit sulke eienskappe het. Hierdie inligting kan gebruik word om te help met kenmerke soos om rooi oë uit te skakel of dit kan jou help om 'n ligte luim te skep deur 'n snor of 'n oogglas op die regte plek op jou gesig te plaas wanneer jy aan 'n Hangout deelneem.
  privacy.google.com  
To protect your account from bad guys, we keep an eye out for unusual activity and notify you when something does not seem right. For example, if an unknown device attempts to sign in to your account or if your account recovery information is changed, we contact you right away to confirm that this activity is yours.
Ons bly op die uitkyk na ongewone aktiwiteit en stel jou in kennis wanneer iets nie reg lyk nie om jou rekening teen skelms te beskerm. Byvoorbeeld, wanneer 'n onbekende toestel probeer om by jou rekening aan te meld of as jou rekeningherwinninginligting verander is, kontak ons jou onmiddellik om te bevestig dat jy hierdie aktiwiteit uitgevoer het. Kennisgewings word per e-pos gestuur, maar jy kan ook aansluit om SMS'e op jou foon te ontvang.
  maps.google.it  
Information like this can be used to help with features like red-eye reduction or can let you lighten things up by placing a mustache or a monocle in the right place on your face when you are in a Hangout.
Op 'n meer gevorderde vlak kan dieselfde patroonherkenningtegnologie wat gesigherkenning moontlik maak, 'n rekenaar help om die karaktereienskappe van die gesig wat dit opgespoor het, te verstaan. Daar kan byvoorbeeld sekere patrone wees wat voorstel dat 'n gesig 'n baard het of 'n bril dra, of dat dit sulke eienskappe het. Hierdie inligting kan gebruik word om te help met kenmerke soos om rooi oë uit te skakel of dit kan jou help om 'n ligte luim te skep deur 'n snor of 'n oogglas op die regte plek op jou gesig te plaas wanneer jy aan 'n Hangout deelneem.
  82 Hits www.pep-muenchen.de  
I can’t tell you how often I’ve done this with people. I meet someone and think, “My spirit doesn’t give me a good witness about this person. He can’t look me in the eye. I can’t put my finger on it, but something isn’t right about him.”
Ek kan vir jou sê hoe dikwels ek dit met mense gedoen het. Ek ontmoet iemand en dink, “My gees gee my nie ‘n goeie getuienis oor hierdie persoon nie. Hy kan my nie in die oë kyk nie. Ek kan nie my vinger daarop sit nie, maar iets omtrent hom is nie reg nie.” En ek vertrou my innerlike oordele asof dit onfeilbaar is.
  www.google.com.mt  
Information like this can be used to help with features like red-eye reduction or can let you lighten things up by placing a mustache or a monocle in the right place on your face when you are in a Hangout.
Op 'n meer gevorderde vlak kan dieselfde patroonherkenningtegnologie wat gesigherkenning moontlik maak, 'n rekenaar help om die karaktereienskappe van die gesig wat dit opgespoor het, te verstaan. Daar kan byvoorbeeld sekere patrone wees wat voorstel dat 'n gesig 'n baard het of 'n bril dra, of dat dit sulke eienskappe het. Hierdie inligting kan gebruik word om te help met kenmerke soos om rooi oë uit te skakel of dit kan jou help om 'n ligte luim te skep deur 'n snor of 'n oogglas op die regte plek op jou gesig te plaas wanneer jy aan 'n Hangout deelneem.
  www.lavision.de  
What has become apparent is that the younger generation is increasingly showing more and more in interest in family research. For many visitors it is an eye opener when they are shown what research has already been done in their family line.
Johan Barkhuizen, een van die lede van die Tak het sy gehoor vasgenael laat sit en luister na sy voordrag oor Familienavorsing en die skryf van die verhaal daarna. Hy het dit aan die hand van 'n aantal hoofpunte gedoen. Dit het duidelik na vore gekom dat die navorser nie sommer kan gaan sit en 'n paar dinge bymekaar voeg en dit dan navorsing wil noem nie. Die navorser begin deur die stel van 'n vraag of 'n stelling wat beantwoord moet word. Hiersonder sal jy soos 'n afkophoender al in die rondte maal en nie weet waarheen jy wil gaan nie. Jy moet onder andere die bronne evalueer. Dit word eksterne en interne kritiek genoem. Op die ou end moet 'n afleiding gemaak kan word sodat die leser die geleentheid gebied om aan homself te vergewis dat dit wat aangebied is 'n ware weergawe van die die navorsingargument is.
  6 Hits www.top-richmond-hotels.com  
This results in plants with outstanding growing vitality and eventual standing ability. As a result it is a plant that is easy on the eye and will harvest problem free. P2927WYR shows acceptable to strong tolerance against the most leaf and ear diseases.
Die agronomiese metings in figuur 4 wys daarop dat P2927WYR agronomies aanvaarbaar is vir die droëlandproduksie waarvoor dit geteel is. Die kultivar presteer uitsonderlik in hoë- en laepotensiaaltoestande. Die plant is meerkoppig. Daar word gemiddeld 1,94 koppe per plant op 42 plekke getel. Dit is gevolglik goed aangepas by plantbevolkings wat wissel van 18 000 tot 25 000 plante by alle gronde. By hoërpotensiaalgronde kan die plantbevolking na 28 000 tot selfs 32 000 plante/ha aangepas word. Die graan is van hoogstaande gehalte met ’n skepelgewig van 76,44 kg/HL. P2927WYR kom vinnig, gelyk en eenvormig op. Dit lei tot plante met uitstaande groeikrag en staanvermoë. Kopplasing is 49% van die plantlengte. Dit is dus ’n plant wat goed vertoon, goed staan en maklik stroopbaar is. P2927WYR toon aanvaarbare tot sterk verdraagsaamheid teen die meeste blaar- en kopsiektes.