far – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      78 Results   13 Domains
  2 Hits www.harwood-watches.com  
Remove any dead chicks immediately and bury them far away from the pen and chicken house.
Kuikens wat doodgaan moet dadelik verwyder word en ver en diep begrawe word.
  www.trescantos-hotel.com  
“VinPro is satisfied that the code of conduct will allay fears of negative actions by board members as far as possible. It will also require that all representatives and their organisations regulate actions that counter the Wieta code or SA Labour Legislation and practice corporate responsibility,” said VinPro executive director, Rico Basson.
“VinPro is tevrede dat die gedragskode die vrese rondom moontlike negatiewe optrede van raadslede so sterk moontlik aanspreek. Dit geld vir alle verteenwoordigers en hul organisasies om optrede wat strydig is met die Wieta-kode of SA-wetgewing te reguleer en korporatiewe verantwoordelikheid te beoefen,” sê VinPro se uitvoerende direkteur, Rico Basson.
  51 Hits www.pep-muenchen.de  
Adding to the fear and worry is the very real possibility that the American and other world economies will collapse — and a new world monetary system will come forth! (1992 is the year proposed to form a United States of Europe — and this plan is rapidly being carried out, with far less resistance than anyone ever imagined.)
Vandag sien die hele wêreld – gered en ongered – die geboortepyne van die eindtye. Bydraend tot die vrees en bekommernis, is die baie groot moontlikheid dat die Amerikaanse en ander wêreld ekonomieë in duie sal stort – en ‘n nuwe wêreld geldstelsel sal ontstaan! (1992 is die jaar voorgestel om ‘n verenigde State van Europa te vorm – en hierdie plan word vinnig uitgevoer, met baie minder weerstand as wat enigeen ooit kon gedink het.)
  aventuraholidays.es  
Senwes has taken reasonable steps as far as possible to ensure the accuracy and completeness of the contents shown on this website, to ensure that the user doesn't suffer any loss or damage as a result of the use of this website.
Senwes het sover moontlik redelike stappe geneem met betrekking tot die akkuraatheid en volledigheid van die inhoud wat op hierdie webtuiste verskyn, ten einde te verseker dat die gebruiker nie enige verlies of skade ly as gevolg van die gebruik van hierdie webblad nie.
  2 Hits www.qc.legion.ca  
As indicated, CAPS is a comprehensive education system which allows little if any deviation by registered schools, and severely restricts their ability to accommodate individual learner differences. This requirement also far exceeds the demands that the constitution allows the state may make on private schools.
Die ongrondwetlike afdwing van die CAPS-stelsel. Umalusi kan slegs “gehaltebeheer” ooreenkomstig die CAPS-stelsel uitoefen. Daarom moet privaatskole wat by Umalusi geakkrediteer is (soos van elke geregistreerde skool vereis word) voldoen aan die vereistes van CAPS. Anders as wat baie dink, is CAPS nie net ’n kurrikulum nie. CAPS is ‘n akroniem vir “Curriculum and Assessment Procedure and System”. CAPS is dan inderdaad ’n omvattende onderwysstelsel wat min of geen afwyking deur geregistreerde skole toelaat nie en hulle ernstig belemmer wanneer hulle moet voorsien in die verskillende behoeftes van individuele leerlinge. Die vereiste om aan CAPS te voldoen, oorskry ook die vereistes wat die grondwet die staat toelaat om aan privaatskole te stel verreweg.
  2 Hits www.lavision.de  
The Southern Cape Branch will serve George, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay and even as far afield as Stilbaai. The conducting of meetings and other logistical matters will still be decided upon.
Petro het 'n kort voordrag oor die GGSA, sy doelstellings en doelwitte gelewer. Sy het ook ‘n aantal produkte van die Genootskap aan die tak oorhandig om hul in staat te stel om hul eie biblioteek aan die gang te kry.
  10 Hits www.top-richmond-hotels.com  
The hand washing tank is directly on top of the mixing tank. A clean water tank is mounted in front against the chemical tank and can be controlled from the cabin to rinse the tanks when the spray has to be changed far from a water point.
Die spuit het sy eie mengbak wat gemaklik uitvou en die enigste tyd wat ’n werker die spuitstof hanteer, is wanneer hy dit in die bak giet. Vandaar word dit in die groot tenk agter en kleiner tenk voor ingesuig. Die handewastenk is reg bo die mengbak. ’n Skoonwaterbak is voor teen die tenk gemonteer en kan vanuit die kajuit beheer word om die tenk skoon te spoel wanneer spuitstof deur die dag ver van ’n waterpunt met ’n ander soort vervang moet word.