features such as – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      10 Results   6 Domains
  2 Hits www.top-richmond-hotels.com  
However, the new lifestyle-orientated Triton Athlete does not only look sportier and more athletic than its double-cab siblings, but also offers an upgraded towing capacity of 3.1 tons as well as increased safety features such as 7 airbags and Isofix child seat anchors.
Die nuwe leefstylgerigte Triton Athlete lyk nie net meer sportief en atleties as sy dubbelkajuit-stalmaats nie, maar bied verbeterde sleepvermoë van 3,1 ton sowel as veiligheidseienskappe soos sewe lugsakke en Isofix-kindersitplekankerpunte.
  images.google.co.uk  
Our automated systems analyse your content (including emails) to provide you personally relevant product features, such as customised search results, tailored advertising and spam and malware detection.
Ons outomatiese stelsels analiseer jou inhoud (insluitend e-pos) om aan jou persoonlik relevante produkkenmerke te bied, soos gepasmaakte soekresultate, gepasmaakte advertensies en die opsporing van strooipos en wanware.
  2 Hits images.google.it  
On the other hand, if you’ve reported these messages as spam, you probably don’t want to see that deal. This type of automated processing is how many email services provide features such as spam filtering and spell checking.
Ons stelsel kan die inhoud van ons dienste, soos e-posse in Gmail, dalk outomaties deurgaan om vir jou relevanter advertensies te gee. As jy dus byvoorbeeld onlangs baie boodskappe oor fotografie of kameras gekry het, sal jy dalk daarin belangstel om van 'n transaksie by 'n plaaslike kamerawinkel te hoor. Aan die ander kant, as jy hierdie boodskappe as strooipos aangegee het, sal jy waarskynlik nie daardie transaksie wil sien nie. Hierdie soort outomatiese verwerking is hoe baie e-posdienste kenmerke soos strooiposfilters en speltoetse bied. Advertensieteikening in Gmail is heeltemal outomaties, en geen regte mens lees ooit jou e-pos of Google-rekeninginligting om vir jou advertensies of verwante inligting te wys nie. Kom hier meer oor advertensies in Gmail te wete.
  2 Hits www.google.com.mt  

  www.janicke.de  