fought – Afrikaans-Übersetzung – Keybot-Wörterbuch

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Français English Spacer Help
Ausgangssprachen Zielsprachen
Keybot      20 Ergebnisse   3 Domänen
  17 Treffer www.pep-muenchen.de  
God issues a call: "Who will rise up for me against the evil doers? (Psalm 94:16). And when Judgment Day comes, I want to say with Paul, "I fought a good fight!" I want to go out fighting — to be on my knees, full of holy hatred toward sin in my life and in the world.
God vaardig ‘n oproep uit: “Wie sal vir My optree teen die kwaaddoeners” (Psalm 9:16). En wanneer die Oordeelsdag kom, wil ek saam met Paulus sê, “Ek het die goeie stryd gestry!” Ek wil in die stryd doodgaan – op my knieë wees, vol heilige haat teenoor sonde in my lewe en in die wêreld.
  2 Treffer wordplanet.org  
5 And they found Adonibezek in Bezek: and they fought against him, and they slew the Canaanites and the Perizzites.
5 En hulle het Adóni-Besek aangetref in Besek en teen hom geveg, en die Kanaäniete en Feresiete verslaan.
  www.miss-sophies.com  
Think about what evolution claims about our origins. Dragons (per the previous FAQ answer) were seen and sometimes fought by our ancestors on all inhabited continents. Our ancestors were honest in recording sightings of large dangerous reptilian creatures.
Daar is eintlik 'n hele paar weergawes van wat 'skeppingsleer' (creation science) genoem word. Sommige skeppingsleerders neig baie sterk om die meeste van die evolusionêre vertolkings te aanvaar maar hulle aanvaar nie dat lewe vanself ontstaan het nie. Hierdie skeppingsleerders redeneer dat daar 'n aanvanklike oorsaak ("Eerste Oorsaak" of "First Cause") was m.a.w. "Iemand" ... wat die eerste gebeurtenisse aan die gang gesit het en dat evolusie die proses was wat deur hierdie "God" gebruik is om alles daar te stel. Vanaf www.creationism.org ee ons skakels na 'n paar van hierdie webblaaie indien jy sou belangstel . Maar ander skeppingsleerders, soos dié wat tot hierdie webruimte bydra, het bly leer... en het tot die verstaan (of geloof as jy so verkies) dat daar nie regtig enige goeie wetenskaplike getuienis is wat evolusie ondersteun nie: Daar is geen manier wat die aarde meer as 10 000 jaar oud kan wees nie. Dit is ingewikkeld, maar baie van hierdie "jong aarde skeppingsleerders" glo inderdaad dat die datum 4004 v.C. waarskynlik baie na aan die skeppingsdatum is. Ek weet dit is uiters lagwekkend vir diegene wat glo dat radio-aktiewe datering wel werk, jammer.