gmail account – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      13 Results   7 Domains
  2 Hits images.google.it  
Compromised Gmail account
Gekompromitteerde Gmail-rekening
  www.google.co.za  
You have the option to choose whether you’d like chat histories saved to your Gmail account by default. You can change your setting at any time from the Gmail “Settings” page. Saved chats are located in the “Chats” folder, where each chat is distinct, marked with the person that you were chatting with and the date and time.
Jy het die opsie om te kies of jy die kletsgeskiedenisse by verstek na jou Gmail-rekening wil stoor. Jy kan jou instelling enige tyd op Gmail se “Instellings”-bladsy verander. Gestoorde kletse kan in die “Kletse”-vouer opgespoor word, waar elke klets onderskei word, en met die naam van die persoon met wie jy geklets het, die datum en tyd gemerk word. Gestoorde kletse is in Gmail net soos e-posboodskappe. Dit kan maklik bekyk, aangestuur, gedruk of uitgevee word.