god it – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      42 Results   3 Domains
  wordplanet.org  
21 For after that in the wisdom of God the world by wisdom knew not God, it pleased God by the foolishness of preaching to save them that believe.
21Want aangesien in die wysheid van God die wêreld deur die wysheid God nie geken het nie, het dit God behaag om deur die dwaasheid van die prediking die wat glo, te red;
  37 Hits www.pep-muenchen.de  
Beloved, Satan's main object is the elect of God. It is not the backslidden, apostate nation of Israel, nor a lukewarm, self-satisfied Church — it is the spotless bride of Christ! An elect, holy people consisting of blood-bought Jews and Gentiles — the true Church!
Geliefde, Satan se hoof teiken is die uitverkorenes van God. Dit is nie die afvallige, versakende volk van Israel nie, ook nie die louwarm, selftevrede Kerk nie – dit is die vlekkelose bruid van Christus! ‘n Uitverkore, heilige volk bestaande uit bloedgekoopte Jode en Heidene – die ware Kerk!