have come to – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot      24 Résultats   4 Domaines   Page 3
  9 Résultats www.pep-muenchen.de  
Literally hundreds have come to Times Square Church, sat in the Lord's presence and left, never to return. They walked away saying, "These preachers are too hard, too rigid, too legalistic.
Letterlik honderde het al na Times Square Kerk gekom, in die Here se teenwoordigheid gesit en weggegaan weg om nooit weer terug te keer nie. Hulle het weggeloop en gesê, “Hierdie predikers is te hard, te rigied, te wetties.
  www.miss-sophies.com  
But other creationists, like those contributing to this web site have continued learning ... and have come to the understanding (or belief, if one prefers) that there really is no good scientific evidence supporting evolutionism at all; and there is no way that the Earth could be over 10,000 years old.
Eintlik staan daar in Genesis hoofstuk 7 dat die waters hoër as die land gestyg het vir 150 dae en daarna gesak het vir die opvolgende 150 dae. Die totale tyd wat Noag en sy familie in die ark spandeer het was omtrent 'n jaar vandat hulle die ark ingegaan het totdat hulle dit verlaat het. Dit is wat nog altyd duidelik daar gestaan het. Dit lyk egter of dit lekker hard gereën het vir die eerste 40 dae en nagte van hierdie kritieke tyd (daar was ook sterk winde, vgl Gen 8:1). Daar is duidelik geen getuienis dat reën alleen die Vloed veroorsaak het nie en moderne skeppingsleerders het dit nog nooit betwis nie. Vergewe my, maar dit is slegs die evolusioniste wat hierdie valse bewering aan die gang hou ten einde die skeppingsleer, insluitende die Vloed, openlik belaglik te probeer maak.