headed – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      36 Results   3 Domains
  33 Hits www.pep-muenchen.de  
"You are not your own — you have been bought with a price. You have been chosen to be espoused to Christ. And I, the Spirit of God, have been sent to reveal to you the truth that will set you free from all other loves. My truth will break every bondage to sin and deal with all unbelief. For you are not of this world; you are headed for a glorious meeting with your espoused and are being readied for His marriage supper. All things are now ready — and I am preparing you! I want to present you spotless, with a passionate love in your heart for Him."
“Jy is nie jou eie nie – jy is gekoop teen ‘n prys. Jy is gekies om te trou met Christus. En Ek, die Gees van God, is gestuur om aan jou die waarheid te openbaar wat jou sal vrymaak van alle ander liefdes. My waarheid sal elke gebondenheid aan sonde breek en afreken met alle ongeloof. Want jy is nie van hierdie wêreld nie; jy is op pad na ‘n heerlike ontmoeting met jou wederhelf en word gereed gemaak vir Sy bruilofsmaal. Alles is gereed – en Ek berei jóú voor! Ek wil jou vlekkeloos voorstel, met ‘n passievolle liefde in jou hart vir Hom.”
  www.top-richmond-hotels.com  
The agronomic recordings in Figure 4 indicates that P2927WYR is acceptable agronomical for the dryland production which it was bred for. The cultivar performs extremely well in both high and low potential conditions. The plant is multi-headed. An average of 1,94 heads per plant has been counted in 42 locations.
Die agronomiese metings in figuur 4 wys daarop dat P2927WYR agronomies aanvaarbaar is vir die droëlandproduksie waarvoor dit geteel is. Die kultivar presteer uitsonderlik in hoë- en laepotensiaaltoestande. Die plant is meerkoppig. Daar word gemiddeld 1,94 koppe per plant op 42 plekke getel. Dit is gevolglik goed aangepas by plantbevolkings wat wissel van 18 000 tot 25 000 plante by alle gronde. By hoërpotensiaalgronde kan die plantbevolking na 28 000 tot selfs 32 000 plante/ha aangepas word. Die graan is van hoogstaande gehalte met ’n skepelgewig van 76,44 kg/HL. P2927WYR kom vinnig, gelyk en eenvormig op. Dit lei tot plante met uitstaande groeikrag en staanvermoë. Kopplasing is 49% van die plantlengte. Dit is dus ’n plant wat goed vertoon, goed staan en maklik stroopbaar is. P2927WYR toon aanvaarbare tot sterk verdraagsaamheid teen die meeste blaar- en kopsiektes.