here in new york – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      15 Results   1 Domain
  15 Hits www.pep-muenchen.de  
Cardinal John J. O'Connor has taken a strong stand against homosexuality here in New York. Now he is being mocked by the press. Even Calvin Butts, a prominent Baptist preacher here, called O'Conner a "gay-basher."
Kardinaal John J. O’Connor het ‘n sterk standpunt ingeneem teen homoseksualiteit hier in New York. Nou word hy deur die pers bespot. Selfs Calvin Butts, ‘n prominente Baptiste prediker hier, het O’Connor ‘n “homoseksueel-afkraker” genoem. Norman Lear is besig om ‘n TV reeks genaamd “Sunday Dinner” te maak. Die leierkarakter is ‘n skilferige, wettiese Protestantse meisie wat dien as die slaansak van homoseksuele en New Agers. Die vertoning gaan elke morele standaard wat oor is in Amerika bespot. God sal bespot word en die middelpunt van hulle grappe word. Jy sien, dit is alles deel van die humanistiese homoseksuele regte beweging wat nou inbeweeg om alles wat heilig is te vertrap. Jy kan hoor hoe die godslasteraars roep, “God is homoseksueel!”