hid – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      39 Results   5 Domains
  2 Hits wordplanet.org  
24 And after those days his wife Elisabeth conceived, and hid herself five months, saying,
24En ná hierdie dae het Elisabet, sy vrou, ontvang en haar vyf maande lank verberg en gesê:
  www.top-richmond-hotels.com  
The Triton Athlete is based on the international Triton Adventure X-development, which includes Bi-xenon HID headlamps, daytime running lights (DRLs), multifunction steering wheel, shift paddles for the 5-speed automatic transmission, an upgraded instrument display, a smart-key system with engine starter button and automatic dual-zone air-conditioning.
Die Triton Athlete is op die internasionale Triton Adventure X-ontwikkeling gegrond wat Bi-xenon-ligdiodekopligte, dagligryligte (DRL’s), ’n multiwerking-stuurwiel, pedaalwissels vir die outomatiese vyfgangtransmissie, ’n opgegradeerde instrumentehuisie, ’n slimsleutel-stelsel met ’n aansitterknop vir die stuurwiel en outomatiese tweesone-lugversorging het.
  34 Hits www.pep-muenchen.de  
These men couldn’t hear Jesus’ voice, even as he stood before them in the flesh, speaking to them plainly. Instead, Scripture says, “It was hid from them, that they perceived it not” (9:45). I have to wonder: would the disciples’ experience at the Crucifixion have been different if they’d been able to hear Jesus?
Hier is ‘n klinkklare bewys dat besoedelde ore nie die dieper openbarings van God se Woord kan ontvang nie. Hierdie manne kon nie Jesus se stem hoor nie, selfs nie toe Hy by hulle in die vlees gestaan en prontuit met hulle gepraat het nie. In plaas daarvan sê die Skrif, “En dit was vir hulle bedek, sodat hulle dit nie sou begryp nie” (Lukas 9:45). Ek moet wonder: sou die dissipels se belewenis by die Kruis anders gewees het as hulle in staat was om Jesus te hoor? Sou hulle steeds weggehardloop het soos hulle gedoen het? Of sou hulle anders gereageer het?