his first – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      15 Results   3 Domains
  5 Hits www.top-richmond-hotels.com  
Game poaching is an enormous problem in the Lowveld and a large portion of a game farmer’s security expenditure goes towards his first line of defence – the fence around his farm. The well-known Mabalel game farm and resort east of Nelspruit, directly next to the N4, has had to deal with its quota game […] More
Wildstropery is ’n groot probleem in die Laeveld en ’n groot gedeelte van ’n boer se sekuriteitsbegroting gaan in sy eerste linie van verdediging – sy grensheining. Die bekende Mabalel-wildsplaasoord teen die N4, oos van Nelspruit, het ook hulle kwota wildstropery agter die blad. “Ons plaas se draad is al honderde kere geknip,” sê Billy […] More
  9 Hits www.pep-muenchen.de  
Yet on Judgment Day, the Judge will say, "Take that unprofitable servant and cast him out of My presence! His heart is not with Me; it never has been. He left his first love long ago. He has not made Me the Lover of his soul. Otherwise, in every waking hour I would have been on his mind — in his business, his family, all his doings. He would have put My interests first in everything!"
Op die Oordeelsdag, sal die Regter egter sê, “Neem daardie slegte en luie dienskneg en smyt hom uit My teenwoordigheid uit! Sy hart is nie by My nie; dit was nog nooit. Hy het sy eerste liefde lank gelede al verlaat. Hy het My nie die Liefhebber van sy siel gemaak nie. Andersins, sou Ek in sy gedagtes gewees het elke oomblik wat hy nie geslaap het nie – in sy besigheid, sy familie, al sy doen en late. Hy sou My belange eerste gestel het in alles!”