i saw him – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      11 Results   2 Domains
  wordplanet.org  
17 And when I saw him, I fell at his feet as dead. And he laid his right hand upon me, saying unto me, Fear not; I am the first and the last:
17En toe ek Hom sien, val ek soos ‘n dooie aan sy voete; en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; Ek is die eerste en die laaste
  10 Hits www.pep-muenchen.de  
He described Him this way: "His eyes were as a flame of fire...and out of his mouth went a sharp twoedged sword: and his countenance was as the sun shineth in his strength. And when I saw him, I fell at his feet as dead" (Revelation 1:14-17).
Johannes, bekend as die “apostel van liefde,” het die Here na die kerke gesien kom in Sy hele Nuwe Testament heerlikheid. Hy beskryf Hom op hierdie manier: “Sy oë soos ‘n vuurvlam...en ‘n skerp tweesnydende swaard het uit sy mond uitgegaan, en sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag. En toe ek Hom sien, val ek soos ‘n dooie an sy voete” (Openbaring 1:14-17). As Christene vandag maar net ‘n fraksie van God se heiligheid en verskrikking sou sien, sou niemand in staat wees om in ons kerkdienste staande te bly nie!