in eternity – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      10 Results   3 Domains
  5 Hits www.pep-muenchen.de  
You may ask, “Can I really believe this? No more tears over my loved one? No more spiritual death gripping my child? I can’t imagine it. This promise can’t be for today. It must mean when Christ reigns in eternity.”
Hierdie belofte word egter nog beter. Elke spoor van geestelike dood in jou gesin gaan ook vernietig word: “Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here HERE sal die trane van alle aangesigte afvee” (Jesaja 25:8). Jy mag vra, “Kan ek dit regtig glo? Geen trane meer oor my geliefde nie? Geen geestelike dood wat my kind gryp nie? Ek kan myself dit nie voorstel nie. Hierdie belofte kan nie vir vandag wees nie. Dit moet beteken dat dit bedoel is vir wanneer Christus in ewigheid heers.” Nee! Die volgende vers is bewyse dat hierdie profesie vir vandag is: “En hulle sal in dié dag sê” (Jesaja 25:9). Dit is ‘n “nou” profesie. God is van plan om dit te vervul in ons leeftyd, in hierdie uur.
  3 Hits www.sounddimensionsmusic.com  
“Dear children! In this peaceless time, I am calling you to have more trust in God who is your Father in Heaven and who has sent me to lead you to Him. You, open your hearts to the gifts which He desires to give you and, in the silence of your heart, Adore my Son Jesus who has given His life so that you may live in eternity - where He desires to lead you. May your hope be the joy of a meeting with the Most High in every day life. Therefore, I am calling you: do not neglect prayer because prayer works miracles. Thank you for having responded to my call. ”
“Liewe kinders, ook vandag roep ek soos nog nooit tevore op jou hart oop te maak vir my boodskappe. Liewe kinders, wees diegene wat siele na God trek en nie diegene wat hulle van God wegvoer. Ek is met julle en bemin jou met 'n besondere liefde. Dit is 'n tyd van boete en bekering. Uit die grond van my hart roep ek jou op van my te wees met heel jou hart en dan sal jy sien dat jy God groot is, want Hy sal jou 'n oorvloed aan seëninge en vrede skenk. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ”