judgment seat of christ – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      11 Results   1 Domain
  11 Hits www.pep-muenchen.de  
But the fact remains that, sometime very soon, every person who has ever lived will be gathered to the place of judgment — to be judged by Jesus Christ: "For we must all appear before the judgment seat of Christ" (2 Corinthians 5:10).
Maar die waarheid van ‘n naderende oordeelsdag is die eintlike ding wat ernstige, goddelike gelowiges produseer. Diegene wat dit uit hulle gedagtes uithaal is gewoonlik koud, roekeloos en swak. Maar die feit bly staan, een of ander tyd baie gou, sal elke persoon wat ooit gelewe het, versamel word by die plek van oordeel – om geoordeel te word deur Jesus Christus: “Want ons almal moet voor die regterstoel van Christus verskyn” (2 Korinthiërs 5:10). “So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee” (Romeine 14:12).