literally – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary
TTN Translation Network
TTN
TTN
Login
Deutsch
Français
Source Languages
Target Languages
Select
Select
Keybot
56
Results
3
Domains
53 Hits
www.pep-muenchen.de
Show text
Show cached source
Open source URL
No angelic being cries, "Holy, holy," no choirs sing — not a single sound is heard in all of God's eternal kingdom! The heavens
literally
shook with a holy thunder; but now God is silent. Christ and His Holy Spirit are silent.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
worldchallenge.org
as primary domain
Geen engele wesens het geroep, “Heilig, heilig” nie, geen singende kore nie – nie ‘n enkele klank word in God se ewige koninkryk gehoor nie! Die hemel het letterlik gebewe met ‘n heilige donderslag; maar nou is God stil. Christus en Sy Heilige Gees is stil. Waarom hierdie stilte? En waarom die halfuur?
2 Hits
www.top-richmond-hotels.com
Show text
Show cached source
Open source URL
At NAMPO, Lindsay displayed the technology with a row of sprayers that automatically turned on and off. Richard says their precision control is not just about segments, but can
literally
control every sprinkler in specified areas.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
proagri.co.za
as primary domain
Afhangende van die grootte van jou lande, kan jy maklik tussen 18 en 28% se produksiepotensiaal bykry. “Ons het nou net vir ’n boer by Christiana gehelp om sy hoë-opbrengsgrond so te vermeerder. Sy keuse was om nog ’n plaas aan te koop of om al sy grond te benut. In sekere streke kan besproeiingsgrond tot R300 000 per hektaar kos. Dit maak sin om elke duim daarvan te benut,” sê Richard.
www.lavision.de
Show text
Show cached source
Open source URL
promoting the interests of the GSSA.
Literally
thousands of visitors attend this event and the visits to our stall have improved markedly over the years. For the past 6 years our members, under the leadership of our liaison officer, Linda Lombard manned the stall.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
genza.org.za
as primary domain
Johan Barkhuizen, een van die lede van die Tak het sy gehoor vasgenael laat sit en luister na sy voordrag oor Familienavorsing en die skryf van die verhaal daarna. Hy het dit aan die hand van 'n aantal hoofpunte gedoen. Dit het duidelik na vore gekom dat die navorser nie sommer kan gaan sit en 'n paar dinge bymekaar voeg en dit dan navorsing wil noem nie. Die navorser begin deur die stel van 'n vraag of 'n stelling wat beantwoord moet word. Hiersonder sal jy soos 'n afkophoender al in die rondte maal en nie weet waarheen jy wil gaan nie. Jy moet onder andere die bronne evalueer. Dit word eksterne en interne kritiek genoem. Op die ou end moet 'n afleiding gemaak kan word sodat die leser die geleentheid gebied om aan homself te vergewis dat dit wat aangebied is 'n ware weergawe van die die navorsingargument is.