longed – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      16 Results   1 Domain
  16 Hits www.pep-muenchen.de  
But the disciples still did not understand. Oh, how Jesus must have longed to take them into such intricacies — of how He made the wings and bones of the sparrows and how He designed the hair. No mere carpenter could figure it all out — all of it so fearful and amazing!
Die gedeelte in Matthéüs oor spreeus en hare, sê Jesus het die dissipels geleer om nie te vrees nie. Hy het elke mossie geskep, elke menslike liggaam en elke haar getel. “Want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemel en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte – alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand” (Kolossense 1:16-17). Maar die dissipels het steeds nie verstaan nie. O, hoe moes Jesus verlang het om hulle sulke ingewikkelde dinge aan hulle te kenne te gee – van hoe Hy die vlerke en bene van die mossies gemaak het en hoe Hy die hare ontwerp het. Geen gewone skrynwerker kon dit alles uitdink nie – alles was so vreeslik en wonderbaar!