lost – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      265 Results   12 Domains
  217 Hits www.pep-muenchen.de  
And our nation became pleasure-mad. We turned to idols of wealth, prosperity, material gain. And we quickly lost our zeal and compassion for the lost. Now we're no longer a great missionary-sending nation.
Maar ongeregtigheid het begin toeneem. God se Naam was bespot. En ons nasie het plesiermal geword. Ons het ons gewend tot afgode van rykdom, voorspoed en materiële gewin. En ons het vinnig ons ywer en deernis vir die verlorenes verloor. Nou was ons nie meer ‘n nasie wat baie sendelinge uitgestuur het nie. In plaas daarvan, voer ons ‘n evangelie van voorspoed en gierigheid uit.
  www.google.cn  
When permitted by law Google, and Google’s suppliers and distributors, will not be responsible for lost profits, revenues, or data, financial losses or indirect, special, consequential, exemplary, or punitive damages.
Wanneer dit deur die wet toegelaat word, sal Google en sy verskaffers en verspreiders nie verantwoordelik wees vir ’n verlies aan wins, inkomste, of data, finansiële verliese of indirekte, spesiale, gevolglike of bestraffende skadevergoeding nie.
  privacy.google.com  
If your phone is ever lost or stolen, simply visit My Account to protect your data in a few quick steps. Whether you have an Android or iOS device, you can locate and lock it, change your password, add a custom message to the home screen, or even erase all the data on your phone.
As jou foon ooit verloor of gesteel word, besoek eenvoudig My Rekening om jou data binne 'n paar vinnige stappe te beskerm. Ongeag of jy 'n Android- of 'n iOS-toestel het, kan jy dit opspoor en sluit, jou wagwoord verander, 'n gepasmaakte boodskap by die tuisskerm voeg en selfs al die data op jou foon uitvee.
  www.google.fr  
When permitted by law Google, and Google’s suppliers and distributors, will not be responsible for lost profits, revenues, or data, financial losses or indirect, special, consequential, exemplary, or punitive damages.
Wanneer dit deur die wet toegelaat word, sal Google en sy verskaffers en verspreiders nie verantwoordelik wees vir ’n verlies aan wins, inkomste, of data, finansiële verliese of indirekte, spesiale, gevolglike of bestraffende skadevergoeding nie.
  www.google.co.za  
These sorts of photos or videos can spread like wildfire through mobile or social networks. There have been many cases where children have been expelled from school or university, or people have lost their jobs, because of photos they or their friends posted online.
Soms neem gebruikers kaalfoto’s of -video’s van hulself met selfone vir persoonlike gebruik. Maar hierdie inhoud beland soms in die verkeerde hande. Byvoorbeeld, jou foon, skootrekenaar of rekenaar kan gesteel word of ’n kuberkraker kan jou data steel. Hierdie tipe foto’s en video’s kan soos ’n veldbrand versprei deur mobiele en sosiale netwerke. Daar was al telke gevalle waar kinders geskors is van skool of universiteit, of mense het al hul werk verloor, as gevolg van foto’s wat hulle of hul vriende aanlyn geplaas het. En dit kan selfs lei tot ’n kriminele rekord - as die persoon in sulke foto’s en video’s onder 18 is, is die besit en verspreiding daarvan kinderpornografie en dit is ’n strafbare oortreding.
  21 Hits www.sounddimensionsmusic.com  
“Dear children! I am looking at you and I see you lost; and you do not have prayer or joy in your heart. Return to prayer, little children, and put God in the first place and not man. Do not lose the hope which I am carrying to you. May this time, little children, every day, be a greater seeking of God in the silence of your heart; and pray, pray, pray until prayer becomes joy for you. Thank you for having responded to my call. ”
“Liewe kinders, dit is die tyd van genade. My liewe kinders, vandag op besondere wyse met die klein Jesus, wat ek in my arms hou, gee ek julle die geleentheid om vir die vrede te kies. Deur julle 'ja' vir die vrede en julle keuse vir God gaan daar 'n nuwe moontlikheid vir die vrede oop. Alleen so, my liewe kinders, sal hierdie tyd 'n tyd van vrede en welsyn is. Gee daarom die pasgebore Jesus die eerste plek in jou lewe, sodat Hy jou op die weg van die heil kan bring. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ”