married – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      46 Results   3 Domains
  35 Hits www.pep-muenchen.de  
Every night and day in this nation, Christians who once would not even think such things now indulge in all kinds of kinkiness — sadism, pain games, wild experimentation. They excuse it by misquoting the Scripture, "The marriage bed is undefiled." They twist it to mean, "Anything goes between married people!"
Elke dag en nag in hierdie land, gee Christene wat eens selfs nooit aan hierdie dinge sou kon dink nie, hulself nou oor aan allerhande grille – sadisme, pynspeletjies en wilde eksperimentering. Hulle verskoon dit deur die Skrif verkeerd aan te haal, “Die huweliksbed is onbesmet.” Hulle verdraai dit om te beteken, “Enigiets is aanvaarbaar tussen twee getroude mense!”
  3 Hits www.sounddimensionsmusic.com  
"I am the twelfth of 14 children. My father used to curse God and beat my mother and us children. We were often hungry and had to sleep 3 to a bed. When I was 9 years old, I received the call to become a nun, but my father would not allow it because he wanted me to work in order to help the family. Later I got married and became lukewarm in my faith. My husband didn’t believe much, but we went to Mass on Sundays."
“Ook vandag nodig Ek julle uit: beleef het Lyding van Jesus in die gebed en in vereniging met Hom. Besluit meer tyd aan God te gee wat julle in hierdie dae van genade geskenk het. Bid daarom, liewe kinders, en gee opnuut op 'n spesiale wyse die liefde vir Jesus in jou hart. Ek is met julle en Ek vergezel julle met my seën en my gebede. ”