material – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      53 Results   5 Domains
  39 Hits ti.systems  
Material Supplier
wesenlike verskaffer
  4 Hits www.top-richmond-hotels.com  
“Our machines can lift all types of material for all types of work to heights of up to 18 m,” says Brian.
“Ons masjiene kan alle soorte materiaal vir alle tipes werk na hoogtes van tot 18 m oplaai,” sê Brian.
  2 Hits aventuraholidays.es  
Senwes runs a material risk of administrative penalties should it conduct business with clients whose FICA information is incomplete or not verified. As an example, during the past year administrative penalties have been issued to entities whose KYC-verification was not in place.
Senwes loop ‘n wesenlike risiko van administratiewe boetes indien ons besigheid doen met kliënte wie se inligting onvolledig of nie geverifieer is nie. In die afgelope jaar, byvoorbeeld, is ‘n administratiewe boete van R10 miljoen by twee geleenthede opgelê aan ondernemings wie se KYC-verifikasie nie in plek was nie.
  4 Hits www.pep-muenchen.de  
God's name was mocked. And our nation became pleasure-mad. We turned to idols of wealth, prosperity, material gain. And we quickly lost our zeal and compassion for the lost. Now we're no longer a great missionary-sending nation.
Maar ongeregtigheid het begin toeneem. God se Naam was bespot. En ons nasie het plesiermal geword. Ons het ons gewend tot afgode van rykdom, voorspoed en materiële gewin. En ons het vinnig ons ywer en deernis vir die verlorenes verloor. Nou was ons nie meer ‘n nasie wat baie sendelinge uitgestuur het nie. In plaas daarvan, voer ons ‘n evangelie van voorspoed en gierigheid uit.
  audacity.sourceforge.net  
Except where otherwise noted, all text and images on this site are licensed under the Creative Commons Attribution License, version 3.0. You may modify, copy, distribute, and display this material, but you must give credit to the original authors.
Hierdie webwerf is Kopiereg © 2013 lede van die Audacity-ontwikkelingspan. Behalwe waar anders vermeld, val alle teks en beelde op hierdie werf onder die Creative Commons Attribution-lisensie, weergawe 2.0. U kan hierdie materiaal kopieer, versprei en vertoon, maar u moet erkenning gee aan die oorspronklike outeurs. Sien gerus die lisensie vir detail.