name in – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      13 Results   4 Domains
  2 Hits www.top-richmond-hotels.com  
The first seed company in ProAgri’s series of maize seed names is PIONEER®; a well-known name in the agricultural environment.
Die eerste saadmaatskappy in ons mieliesaadnaamreeks is PIONEER® wie se naam ’n vertroude woord op boere se lippe is.
  9 Hits www.pep-muenchen.de  
John saw a bottomless pit being opened, and out of it spewed an army of demonic locusts "like unto horses prepared unto battle...faces of men" (Revelation 9:7). "They had a king over them, which is the angel of the bottomless pit, whose name in the Hebrew tongue is Abaddon [Satan]" (Revelation 9:11).
Johannes het ‘n bodemlose put gesien oopgaan, en ‘n leër van demoniese sprinkane het daar uitgestroom, “soos dié van perde wat vir die oorlog toegerus is...gesigte van mense” (Openbaring 9:7). “En hulle het as koning oor hulle die engel van die afgrond; sy naam in Hebreeus is Abáddon, en in Grieks het hy die naam van Apóllion [Satan]” (Openbaring 9:11).
  www.google.co.za  
Using sharing controls is particularly important when you or your children share personal information such as names, addresses or phone numbers on public sites. Teach your children to respect the privacy of friends and family by not identifying people by name in public profiles and pictures.
Gebruik privaatheidsinstellings en deelkontroles. Baie werwe wat gebruikersgegenereerde inhoud bevat, soos YouTube, Blogger en ander sosiale netwerkwerwe, het deelkontroles wat gebruikers in beheer plaas van wie persoonlike blogs, foto’s, video’s en profiele kan sien. Die gebruik van deelkontroles is veral belangrik wanneer jy of jou kinders persoonlike inligting soos name, adresse of foonnommers op publieke werwe deel. Leer jou kinders om die privaatheid van vriende en familie te respekteer deur nie mense per naam in publieke profiele of foto’s te identifiseer nie.