not always – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot      14 Résultats   7 Domaines
  4 Résultats www.pep-muenchen.de  
we are not always delivered by the letting up of suffering, but rather by the intensification of it, so that God can hasten our escape through our dying to this world. We are delivered when we die to the flesh
ons word nie altyd verlos deur die ophou van lyding nie, maar liewer deur die verdieping daarvan, sodat God ons ontvlugting deur ons sterwe aan hierdie wêreld kan verhaas. Ons word verlos wanneer ons sterwe aan die vlees!
  www.lavision.de  
Genealogists are always looking for stories and that tasty titbits of family history maybe even skeletons? Not always ugly stuff, but stories that make one sit upright. So they came across a family register from Adam dating to Mother Mary's time.
Genealoë soek mos maar altyd die smaaklie stukkie geskiedenis en miskien die spreekwoordike geraamtes ook? Nie altyd lelike goeters nie, maar stories wat jou regop laat sit. So het hulle op 'n geslagsregister afgekom wat vanaf Adam tot en met Moeder Maria se tyd dateer. U kan dit in BONHAM, G.A. se Familiebybel [JPL Q 220.52] [BOEK I bladsy 7] lees. Daar is 36 pragtige foto’s.
  www.qc.legion.ca  
Before a learner can be approved by the education department, home visits are done. The purpose of home visits is not always clear, but the parents and the house apparently are screened to ascertain whether they meet certain unnamed standards.
Alvorens ’n leerder se registrasie goedgekeur word deur die onderwysdepartement word daar tuisbesoeke gedoen. Die doel van die tuisbesoek is nie altyd duidelik nie, maar die ouers en die huis word klaarblyklik gekeur om vas te stel of hulle aan ongenoemde standaarde voldoen. Dit behels ’n indringing in die privaatheid van die gesin en in die privaatheid van die kinders. Die meeste ouers beskou dit ten regte as ’n oorskryding van hul en hul kinders se reg op privaatheid, en hulle vind dat die inligting wat die onderwysamptenare verlang, waarskynlik op minder indringerige wyses verkry sou kon word.