of the plant – Afrikaans-Übersetzung – Keybot-Wörterbuch

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Français English Spacer Help
Ausgangssprachen Zielsprachen
Keybot      10 Ergebnisse   1 Domain
  10 Treffer www.top-richmond-hotels.com  
The germination stage of the P2865WBR is quick, even and uniform, which results in plants with excellent standing ability. Placing of ears is approximately 50% of the plant length, which indicates a balanced plant type that will harvest without trouble.
Die metings in figuur 2 wys daarop dat P2865WBR agronomies aanvaarbaar is vir die droëlandtoestande waarvoor dit geteel is. Dit is tipies ’n meerkoppige plant. Daar word gemiddeld 1,82 koppe per plant op 22 plekke getel. Dit is gevolglik goed aangepas by plantbevolkings wat wissel van 18 000 tot 25 000 plante by laerpotensiaalgronde. Dit presteer ook by hoërpotensiaalgronde indien 28 000 tot 32 000 plante/ha gevestig word. Die graan is van hoogstaande gehalte met ’n skepelgewig van 74,67 kg/HL. Die opkomproses van P2865WBR is vinnig, gelyk en eenvormig wat tot plante lei met uitstaande staanvermoë. Kopplasing is nagenoeg 50% van die plantlengte, wat dui op ’n gebalanseerde planttipe wat maklik stroopbaar is. P2865WBR toon aanvaarbare tot sterk weerstand teen die meeste blaar- en kopsiektes.