outbreak – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      29 Results   3 Domains
  2 Hits www.lavision.de  
As the association was unable to publish it’s own magazine, space for genealogical articles was provided in the publication Historical Studies. Unfortunately the Association was dissolved due to a lack of interest and the outbreak of the Second World War.
In die jaar 1939 het 'n klompie Suid-Afrikaanse genealoë onder leiding van prof. S.P. Engelbrecht die eerste Suid-Afrikaanse Genealogiese Vereniging gestig. Aangesien die vereniging nie in staat was om 'n eie tydskrif uit te gee nie, is ruimte in Historiese Studies vir genealogiese artikels beskikbaar gestel. Die heer Hoge het veral heelwat artikels bygedra. Ongelukkig het die vereniging weens 'n gebrek aan belangstelling en die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog, doodgeloop.
  4 Hits www.pep-muenchen.de  
But it was a different matter with the people! Satan was enraged by God's visitation, and the outbreak of vengeance that followed came straight from hell. Israel's leaders were beaten and their brick-making quotas were greatly increased: "Let there more work be laid upon the men.... Ye shall no more give the people straw to make brick" (Exodus 5:7,9).
Maar dit was ‘n ander saak met die volk! Satan was woedend oor God se besoeking, en die uitbreek van wraak wat gevolg het, het reguit uit die hel gekom. Israel se leiers was geslaan en hulle steenmaak kwota’s was baie groter gemaak: “Julle moet die volk geen strooi meer gee om bakstene te maak...nie” (Exodus 5:7,9). In wese: “Lê ‘n swaarder las op hulle – laat hulle raap en skraap vir strooi!”