pack – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      18 Results   4 Domains
  2 Hits www.qc.legion.ca  
Subsequently, after the application has been approved and processed, you will receive an official letter of confirmation of your membership, as well as a members’ pack, containing an emergency number.
U sal ‘n brief ontvang wat ontvangs van die aansoek erken. Nadat die aansoek goedgekeur en verwerk is, sal u ’n amptelike brief ontvang wat u lidmaatskap bevestig, asook ’n ledepakket, wat ’n noodnommer bevat.
  12 Hits www.pep-muenchen.de  
The children of Israel were absolutely helpless: fathers, mothers, princes, leaders — all with no place to turn. There were no pack-camels loaded with supplies. No dried fruits, no dried fish, no bread, no figs, no dates, raisins or nuts.
Die kinders van Israel was heeltemal hulpeloos: vaders, moeders, prinse, leiers, almal – met nêrens om om hulp aan te klop nie. Daar was geen pakkamele gelaai met voorrade nie. Geen droë vrugte nie, geen droë vis, geen brood, geen vye, geen dadels, rosyne of neute nie. Hulle het sonder twyfel gesien hoe Farao se voorrade weggespoel het – groot sakke vol kos, wat op die Rooi See gedryf het! Hulle logika was waarskynlik: “God het die presiese dag geweet waarop ons Egipte sou verlaat. Moses praat met God – so, waarom het hy nie vir ons gesê om kosvoorraad vir ses maande te bring nie? Selfs die gode van Egipte het hulle soldate beter behandel. Waarom was ons opdrag gegee om al hierdie goud, silwer en juwele te leen? Ons kan hierdie goed nie eet nie – dit is nutteloos hier buite!”