people of god – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot      37 Résultats   1 Domaine
  37 Résultats www.pep-muenchen.de  
Paul describes a people of God who are "sealed with that holy Spirit" (Ephesians 1:13). This speaks of a people specially marked by a work of the Spirit. The Holy Spirit has produced in them a distinguishing mark, a glorious inner work — something supernatural that has changed them forever.
Paulus beskryf ‘n volk van God wat “verseël is met die Heilige Gees” (Efésiërs 1:13). Dit spreek van ‘n volk wat spesiaal gemerk is deur ‘n werk van die Gees. Die Heilige Gees produseer in hulle ‘n onderskeidende kenmerk, ‘n heerlike innerlike werk – iets bonatuurliks wat hulle vir altyd verander.