presence of the lord – Traduction en Afrikans – Dictionnaire Keybot

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch English Spacer Help
Langues sources Langues cibles
Keybot      17 Résultats   2 Domaines
  6 Résultats wordplanet.org  
12 And the LORD said unto Satan, Behold, all that he hath is in thy power; only upon himself put not forth thine hand. So Satan went forth from the presence of the LORD.
12 Daarop sê die HERE aan die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE.
  11 Résultats www.pep-muenchen.de  
“Those things, which God before had shewed by the mouth of all his prophets, that Christ should suffer, he hath so fulfilled. Repent ye therefore, and be converted, that your sins may be blotted out, when the times of refreshing shall come from the presence of the Lord” (Acts 3:18-19).
Petrus het verkondig dat Jesaja se visioen alreeds besig was om vervul te word in die kerk in Jerusalem. “Maar God het op dié manier vervul wat Hy tevore verkondig het deur die mond van al sy profete, dat die Christus sou ly. Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle sondes uitgewis kan word en tye van verkwikking van die aangesig van die Here mag kom” (Handelinge 3:18-19). Petrus het geredeneer dat as die profesieë oor Christus tot die letter vervul was, dan sal al die ander profesieë ook vervul word. En dit sluit in tye van verkwikking deur in die Here se teenwoordigheid te wees.