rage – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      11 Results   3 Domains
  9 Hits www.pep-muenchen.de  
We've had six months of intense prayer against a particular abortion chamber, yet it still operates. The pornographers still rage — and Satan boldly mounts a demonic play in the very theater God has promised to us as a place of worship.
Times Square Kerk moes verneder word – en so is dit selfs nou! Ons het ses maande van intense gebed teen ‘n sekere aborsielokaal gehad, maar dit is steeds oop. Die pornograwe woed steeds voort – en Satan voer ‘n demoniese verhoogstuk op in dieselfde teater wat God aan ons belowe het as ‘n plek van aanbidding. Waarom? God toets en beproef ons, stroop ons van alle vertroue in die mens en in die vlees, en bring ons by ‘n plek van algehele afhanklikheid van Hom om ons voor te berei vir die groot uitstorting van Homself.