redemption – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      27 Results   4 Domains
  4 Hits wordplanet.org  
30 But of him are ye in Christ Jesus, who of God is made unto us wisdom, and righteousness, and sanctification, and redemption:
30Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing.
  2 Hits www.sounddimensionsmusic.com  
In the Parish of Medjugorje, the Solemnity of the Exaltation of the Holy Cross is called “Križevac” and is traditionally celebrated on the first Sunday after the Feast of the Nativity of Mary. In honour of the Holy Year of Redemption 1933/34, and inspired by their pastor Fr.
“Liewe kinders, vandag nodig Ek julle almal weer uit te bid. Julle weet goed, liewe kinders, dat God in die gebed besondere barmhartigheid gee. Soek en bid daarom, sodat julle alles kan verstaan wat Ek julle hier gee. Ek nodig jou uit, liewe kinders, met jou hart te bid. Julle weet dat julle sonder die gebed alles wat God deur elkeen van julle van plan is, nie kan verstaan nie. Bid daarom! Ek verlang dat die plan van God deur elkeen verwesenlik word en dat alles hulle ontplooit wat God julle in die hart gegee het. Bid daarom, sodat die seën van God julle kan bewaar vir al die kwaad dat julle bedreig. Ek seën jou, liewe kinders! ”
  20 Hits www.pep-muenchen.de  
It is written of Christ, “He endured the cross, despising the shame…for the joy set before him” (Hebrews 12:2). Jesus himself said, “When you see these things coming, look up and rejoice! It all means your day of redemption is at hand” (Luke 21:28).
Dit is van Christus geskryf, “Jesus...wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het...” (Hebreërs 12:2). Jesus self het gesê, “En as hierdie dinge begin gebeur, kyk dan na bo en hef julle hoofde op, omdat julle verlossing naby is” (Lukas 21:28).