reproof – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      31 Results   2 Domains
  3 Hits wordplanet.org  
30 They would none of my counsel: they despised all my reproof.
30van my raad nie wou weet nie, al my teregwysinge verag het,
  28 Hits www.pep-muenchen.de  
This speaks of a people who aren’t satisfied with just the milk of God’s Word. These servants love their Lord’s reproof. They hunger for meaty truth, a godly word from tested, tried shepherds, a message set on fire by the Holy Ghost.
Let op Jesaja se beskrywing van diegene wat teenwoordig is: “En die HERE van die leërskare sal op hierdie berg vir al die volke berei ‘n maaltyd van vetspyse, ‘n maaltyd van ou wyn, van vetspyse vol murg, van gesuiwerde ou wyn” (Jesaja 25:6). Dit spreek van mense wat nie tevrede is met net die melk van God se Woord nie. Hierdie dienaars het hulle Here se teregwysing lief. Hulle honger na vaste kos waarheid, ‘n goddelike woord van getoetse, beproefde herders, ‘n boodskap wat deur die Heilige Gees aan die brand gesteek is. En hulle soek God se Woord daagliks vir hulleself en dors daarna om sy verfynde, verouderde wyn te proe.