rested – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary
TTN Translation Network
TTN
TTN
Login
Deutsch
Français
Source Languages
Target Languages
Select
Select
Keybot
12
Results
2
Domains
11 Hits
www.pep-muenchen.de
Show text
Show cached source
Open source URL
Jesus didn't need a miracle to prove to Himself the Father's love for Him. He
rested
in the Father's words. His cry was not, "God, keep your Word to me!" but, instead, "Let me do Thy Word in all things."
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
worldchallenge.org
as primary domain
Jesus het werklik iets baie deurslaggewend gesê in die lyn van: “Ek het nie gekom om die Vader te vra om Sy woord aan My na te kom nie; Ek het gekom dat ek al Sy woorde kan onderhou!” Jesus het nie ‘n wonderwerk nodig om die Vader se liefde vir Homself te bewys nie. Hy het gerus in die Vader se woorde. Sy uitroep was nie, “God, hou U Woord aan My!” nie, maar in plaas daarvan, “Laat My U Woord doen in alle dinge.”