sinned – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary
TTN Translation Network
TTN
TTN
Login
Deutsch
Français
Source Languages
Target Languages
Select
Select
Keybot
87
Results
4
Domains
77 Hits
www.pep-muenchen.de
Show text
Show cached source
Open source URL
God always sent deliverance. It didn't matter how badly the people had
sinned
against him, how terribly they forsook him. In the very moment they cried out to God, he went to work to save and deliver them.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
worldchallenge.org
as primary domain
God het altyd verlossing gestuur. Dit maak nie saak hoe erg die mense teenoor Hom gesondig het nie en hoe vreeslik hulle Hom versaak het nie. Op dieselfde oomblik wat hulle na Hom geroep het, het Hy begin optree om hulle te red en te verlos.
8 Hits
wordplanet.org
Show text
Show cached source
Open source URL
41 Then ye answered and said unto me, We have
sinned
against the LORD, we will go up and fight, according to all that the LORD our God commanded us. And when ye had girded on every man his weapons of war, ye were ready to go up into the hill.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
wordplanet.org
as primary domain
41Toe het julle geantwoord en vir my gesê: Ons het teen die HERE gesondig; ons self sal optrek en veg net soos die HERE onse God ons beveel het. En toe julle elkeen sy oorlogswapens aangord en daar nog maklik oor dink om in die gebergte op te trek,
www.sounddimensionsmusic.com
Show text
Show cached source
Open source URL
I have always loved our Lord, even as a child, and trusted in Him. I have also
sinned
much in my life, however this didn’t impede me from turning constantly to God. If He came as the Physician for the sick, why shouldn’t I have brought my ailments to Him?
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
pda.medjugorje.ws
as primary domain
“Liewe kinders, ek verheug my met julle en in hierdie tyd van genade nodig ek jou uit tot geestelike vernuwing. Bid, my liewe kinders, sodat die Heilige Gees in volheid in julle mag woon, sodat jy met blydskap kan getuig teenoor almal wat ver van die geloof verwyder is. Bid veral, liewe kinders, om die gawes van die Heilige Gees, sodat jy elke dag en in elke situasie in die gees van die liefde nader aan jou naaste mag wees en in wysheid en liefde elke probleem kan oorkom. Ek is met julle en spreek vir elkeen van julle ten beste by Jesus. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ”
www.miss-sophies.com
Show text
Show cached source
Open source URL
At the time of the Fall, when Adam and Eve
sinned
we lost direct contact with our Maker. This was about 6,000 years ago. In the intervening generations it has been a struggle to preserve and pass on our place in the universe and how to get back into a right place with Him.
Compare text pages
Compare HTM pages
Open source URL
Open target URL
Define
creationism.org
as primary domain
Ten tye van die sondeval het Adam en Eva direkte kontak met ons Maker verloor. Dit was ongeveer 6 000 jaar gelede. Tydens die daaropvolgende geslagte was dit 'n voortdurende stryd om ons plek in die heelal te bewaar en oor te lewer aan ons nageslagte hoe ons weer ons regmatige verhouding met die Maker kan herwin. Soos ons voorouers uiteengespat het na die Sondvloed het hulle meer as 250 verhale van oorlewering aangaande die vloed aan hul nageslagte oorgedra! Daar is geen kultuur op aarde waarvan die geskiedenis meer as 5 000 jaar terugdateer nie. Dit geld vir almal regoor die aarde. Ten spyte daarvan het daar oor die afgelope 200 jaar baie druk van die 'moderne mens' gekom om totaal van ons ware geskiedenis van 'n paar duisend jaar in geheel te vergeet, net om vervang te word met die mitiese 'miljoene' veronderstelde jare, dat ons kosmiese ongelukke is en teen ons Maker te staan moet kom. Vreemde wesens (Eng: "Aliens") (m.a.w. gevalle engele; die gestorwe geeste of valse gode van ouds in nuwe baadjies) sal binnekort kan instap om die valse leer van anti-geskiedenis vir eie gewin te versterk. Moet asseblief nie val vir die geestelike misleiding van evolusie en alles wat met die geloof in evolusie gepaard gaan nie.