south african – Afrikaans-Übersetzung – Keybot-Wörterbuch

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Français English Spacer Help
Ausgangssprachen Zielsprachen
Keybot      106 Ergebnisse   11 Domänen
  www.innovus.co.za  
SensiCardiac: Shazam for South African Hearts
SensiCardiac: Die Shazam van Suid-Afrikaanse harte
  3 Treffer www.google.co.za  
Maintaining relevance to the values and norms of South African society through scientific research;
Relevant te bly tot die waardes en norme van Suid-Afrikaners deur wetenskaplike navorsing;
  www.trescantos-hotel.com  
“The influence of the international market on the long-term sustainability of the South African wine producer cannot be emphasised enough. This due to increasing pressure from the overseas wine trade for ethically acceptable practices.”
“Die invloed van die buitelandse mark op die langtermyn volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse wynprodusent kan nie oorbeklemtoon word nie. Dít weens ’n steeds groter vereiste van etiese, aanvaarbare handelspraktyke by oorsese wynhandelaars.”
  www.mapban.gg  
XWord is the leading supplier and provider of a wide variety of word and number games that are published in South African magazines, newspapers and other publications.
XWord is Suid-Afrika se toonaangewende verskaffer en versorger van 'n wye verskeidenheid woord- en nommerspeletjies wat in plaaslike koerante, tydskrifte en ander publikasies gepubliseer word.
  customerservice.qcommerce.com  
Of these two, nature is considered to be the more important factor with a greater influence. In certain areas the vine grows better and within the South African wine producing areas, there are differences in soil, climate and location which causes wines to differ from region to region.
Die twee faktore wat die belangrikste rol speel in die bepaling van die karakter en kwaliteit van 'n wyn is die natuur (grond, klimaat en ligging) en die mensehand (kultivar-keuse, wingerdboukundige praktyke en wynmaaktegnieke). Van hierdie twee word die natuur as die belangriker faktor met 'n groter invloed beskou. In sekere areas aard die wingerdstok beter en binne die Suid-Afrikaanse wynproduserende gebiede is daar verskille in grond, klimaat en ligging wat meebring dat streke se wyn verskil.
  11 Treffer aventuraholidays.es  
Leading Agri-company, Senwes has laid out a challenge to all South African companies, to answer the call to assist farmers who are suffering the conditions of drought and a drop in red meat prices. AgriSA recently called on South Africans “to braai the famers problems away.”
Die leier landboumaatskappy Senwes het ‘n uitdaging aan alle Suid-Afrikaanse maatskappye gerig om die oproep te beantwoord om produsente by te staan wat ly as gevolg van die huidige droogtetoestande asook ‘n daling in die rooivleisprys. AgriSA het onlangs ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om “die boere se probleme weg te braai”.