stamp – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      18 Results   5 Domains
  10 Hits www.3set.com.tw  
UNIX Time Stamp to Readable Date/time Converter
Base64 Encoder / dekodeerder
  www.top-richmond-hotels.com  
Hein says a sound relationship between farmer and workshop is important and should be fostered from both sides – no shouting and gesticulating. “A continuous fight brings nobody anywhere. Even if a piece of equipment has the John Deere stamp, it remains a conglomerate of iron that can break,” says Hein.
Johann Smith en Artie Bester by een van die spogskoon John Deeres op die werf. Johann is baie noukeurig en kieskeurig as dit by sy John Deere-masjiene kom – die grotes en die kleintjies.
  2 Hits maps.google.ca  
Many online shopping platforms have trusted merchants/sellers programs. These sellers typically have a visible stamp of approval on their profiles. Make sure that the stamp or certificate is legitimate by reviewing the shopping platforms’ guidelines.
Baie aanlyn inkopieplatforms het programme van vertroude handelaars/verkopers. Sulke verkopers het gewoonlik 'n sigbare stempel van goedkeuring op hul profiele. Maak seker dat die stempel of sertifikaat eg is, deur die inkopieplatforms se riglyne te lees. As die platform nie 'n soortgelyke program bied nie, kyk na die getal resensies en die gehalte van die resensies oor die verkoper.
  2 Hits www.google.co.za  
Many online shopping platforms have trusted merchants/sellers programmes. These sellers typically have a visible stamp of approval on their profiles. Make sure that the stamp or certificate is legitimate by reviewing the shopping platforms’ guidelines.
Baie aanlyn inkopieplatforms het programme van vertroude handelaars/verkopers. Sulke verkopers het gewoonlik 'n sigbare stempel van goedkeuring op hul profiele. Maak seker dat die stempel of sertifikaat eg is, deur die inkopieplatforms se riglyne te lees. As die platform nie 'n soortgelyke program bied nie, kyk na die getal resensies en die gehalte van die resensies oor die verkoper.
  3 Hits www.pep-muenchen.de  
It seems the whole world was disturbed by the idea of a Savior who had the majesty, glory and power to change people through his goodness. They were determined to stamp out every remnant and residue of the light of Christ’s gospel.
Herodes was egter nie die enigste een wat ontsteld was nie: “...en die hele Jerusalem saam met hom” (Matthéüs 2:3). Die mense was ook bedreig. Duidelik was hulle tevrede met die dooie, oppervlakkige, godsdienstige stelsel wat deur die leiers uitgedink was. Hulle het verkies om liewer in duisternis te leef as om in die lig te wandel, mense wat “die gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het” (2 Timótheüs 3:5). Dit blyk of die hele wêreld ontsteld was oor die idee van ‘n Verlosser wat die majesteit, heerlikheid en mag gehad het om mense deur sy goedheid te verander. Hulle was vasbeslote om elke oorblyfsel en residu van die lig van Christus se evangelie uit te wis.