task manager – Afrikaans Translation – Keybot Dictionary

Spacer TTN Translation Network TTN TTN Login Deutsch Français Spacer Help
Source Languages Target Languages
Keybot      23 Results   8 Domains
  4 Hits www.google.no  
Sometimes malware may prevent you from leaving a page if you land on it, for example by repeatedly opening a download prompt. If this happens, use your computer’s task manager or activity monitor to close your browser.
Die meeste bedryfstelsels en sagteware sal jou laat weet wanneer dit tyd is om op te gradeer – moenie daardie boodskappe ignoreer nie, en dateer so gou as moontlik op. Ou weergawes van sagteware kan soms sekuriteitsprobleme hê wat misdadigers kan gebruik om makliker toegang tot jou inligting te kry. Google se Chrome-blaaier dateer outomaties na die jongste weergawe op, elke keer wat jy dit begin, sodat jy die jongste sekuriteit kan kry sonder enige ekstra werk.
  2 Hits www.google.de  
Sometimes malware may prevent you from leaving a page if you land on it, for example by repeatedly opening a download prompt. If this happens, use your computer’s task manager or activity monitor to close your browser.
Oppas vir opspringers wat jou vra om sagteware af te laai, of aanbied om jou rekenaar reg te maak. Hierdie opspringers beweer dikwels dat jou rekenaar besmet is, en dat hulle aflaaisel dit kan regmaak – maar moenie dit glo nie. Maak die venster toe en maak seker jy klik nie in die opspringvenster nie. Moenie onbekende tipe lêers oopmaak nie, en ook nie as jy onbekende vrae of waarskuwings sien wat jou vra om 'n lêer oop te maak nie. Soms kan wanware jou daarvan verhoed om die bladsy te verlaat, deur byvoorbeeld herhaaldelik te vra dat jy iets aflaai. As dit gebeur, gebruik jou rekenaar se taakbestuurder of aktiwiteitmonitor om jou blaaier toe te maak.
  www.google.co.za  